dc.contributor.author |
Roestoff, Melanie
|
|
dc.date.accessioned |
2021-11-18T04:56:06Z |
|
dc.date.available |
2021-11-18T04:56:06Z |
|
dc.date.issued |
2020-08 |
|
dc.description.abstract |
Ingevolge artikel 21 van die Insolvensiewet 24 of 1936 vestig die eiendom van die
solvente gade na sekwestrasie van die insolvente gade se boedel in laasgenoemde se
kurator. Die onus rus dan op die solvente gade om te bewys dat die betrokke eiendom aan
haar behoort. In Davies v Van Den Heever, het die kurator geweier om bepaalde eiendom
van die solvente gade vry te gee. Gevolglik het sy die hof genader. Die hof het beslis dat
die betrokke eiendom vrygegee moet word op grond daarvan dat sy dit gedurende haar
huwelik, kragtens 'n titel wat regsgeldig teenoor die insolvent se skuldeisers is, verkry het.
Die hof het beslis dat die transaksie, ingevolge waarvan sy die eiendom verkry het, 'n
ware transaksie was wat nie met die doel om skuldeisers te bedrieg, aangegaan was nie.
Gevolglik kon dit 'n geldige titel verleen.
Die aansoek in Davies is 'n ongelukkige gevolg van die Konstitusionele hof se uitspraak
in Harksen v Lane, dat artikel 21 nie ongrondwetlik is nie. In Harksen het die hof die
belange van skuldeisers oorbeklemtoon. Die internasionale tendens is om van die tradisionele
doelwit van die verbruikersinsolvensiereg, om die maksimum voordeel vir skuldeisers
te bewerkstellig, af te wyk. Volgens internasionale riglyne moet beleidsvormers 'n
gebalanseerde benadering volg en toesien dat skuldeisers se belange nie bo di6 van ander
partye, wat by insolvensie-aangeleenthede betrokke mag wees, geag word nie.
Dit word aan die hand gedoen dat daar ander, minder indringende, wyses is om die
doelwitte van artikel 21 te bereik. Die voorstelle van die Regskommissie ter wysiging van
die wetsbepalings met betrekking tot vernietigbare vervreemdings dui op 'n gebalanseerde
benadering en verleen opsigself voldoende beskerming aan skuldeisers. |
en_ZA |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2021 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Roestoff, M. 2020, 'Effect of sequestration on the property of the solvent spouse: section 21 of the Insolvency Act. Davies v Van Den Heever NO (16865/2017) [2019] ZAGPJHC 59 (1 March 2019)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 3, pp. 430-443. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/82727 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Effect |
en_ZA |
dc.subject |
Sequetration |
en_ZA |
dc.subject |
Solvent spouse |
en_ZA |
dc.subject |
Gevolge |
en_ZA |
dc.subject |
Sekwestrasie |
en_ZA |
dc.subject |
Solvente gade |
en_ZA |
dc.title |
Effect of sequestration on the property of the solvent spouse : Section 21 of the Insolvency Act. Davies v Van Den Heever NO (16865/2017) [2019] ZAGPJHC 59 (1 March 2019) |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Gevolge van sekwestrasie met betrekking tot die eiendom van die solvente gade : Artikel 21 van die Insolvensiewet |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |