dc.contributor | sulene.pilon@up.ac.za | en_ZA |
dc.contributor.author | Kotze, E.F. | |
dc.contributor.author | McLachlan, J.D. | |
dc.contributor.author | Lombard, F.J. | |
dc.contributor.author | Al, M. | |
dc.contributor.author | Anker, J. | |
dc.contributor.author | Du Plessis, M. | |
dc.contributor.author | Otto, A.N. | |
dc.contributor.author | Huyssteen, G.B. | |
dc.date.accessioned | 2021-09-13T08:36:07Z | |
dc.date.available | 2021-09-13T08:36:07Z | |
dc.date.issued | 2009 | |
dc.description.abstract | Hierdie tiende, verbeterde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn sowat sewe jaar na die negende, volledig hersiene uitgawe van 2002 en maak deel uit van die eeufeesviering van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In die relatief kort tydsverloop tussen die twee uitgawes is die verfyning van die spelreels voortgesit, maar terwyl die negende uitgawe die spelreels as uitgangspunt geneem het, het die bewerking van hierdie tiende uitgawe veral die woordelys as vertrekpunt geneem. Die resultaat is 'n baie hegter samehang tussen die spelreels en die aangebode woorde in die lys. | en_ZA |
dc.format.extent | 626 pages | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/81796 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | NB Uitgewers | en_ZA |
dc.rights | NB Publishers | en_ZA |
dc.subject | Tweeklanke | en_ZA |
dc.subject | Afrikaans | en_ZA |
dc.subject | Spelreëls | en_ZA |
dc.subject | Woordelys | en_ZA |
dc.subject | Klinkers | en_ZA |
dc.title | Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 2009 | en_ZA |
dc.type | Book | en_ZA |