dc.contributor.postgraduate |
Stals, Christian Lodewyk |
|
dc.date.accessioned |
2021-09-07T12:28:03Z |
|
dc.date.available |
2021-09-07T12:28:03Z |
|
dc.date.created |
1959 |
|
dc.date.issued |
1959 |
|
dc.description |
Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 1959. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Die ondersoek het bewys dat die kapitaalstruktuur
van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf in bre~ trekke
wel aan teoretiese finansieringsbeginsels en -vereistes
voldoen. Daar skyn egter regverdigiging voor te wees
om van meer leningskapitaal in die finansiering van
goudmyne gebruik te maak. In hierdie verband wil dit
voorkom of obligasies 'n belangriker rol behoort te speel
terwyl daar minder op eie middele staatgemaak moet word vir
die ontwikkeling van jong myne. Die terughou van winste
moet op 'n later stadium gebruik word om obligasies af te
los en sodoende die leningskapitaal met eie kapitaal te
vervang. Die besondere aard van gouddraende ertsriwwe in
Suid-Afrika en die unieke rol wat deur die mynhuise in die
Unie gespeel word, veroorsaak dat die werklike risiko
verbonde aan die goudmynbou alhier gering is. Daarby
maak toegewings in die belastingstelsel van toepassing op
goudmyne dit moontlik vir hierdie ondernemings om groot
bedrae gedurende die beginjare van produksie uit winste vir
die terugbetaling van lenings aan te wend. |
en_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_ZA |
dc.description.degree |
MCom |
en_ZA |
dc.description.department |
School of Public Management and Administration (SPMA) |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Stals, CL 1959, Die finansiering van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf, MCom Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/81703> |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/81703 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2021 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
|
dc.subject |
UCTD |
en_ZA |
dc.title |
Die finansiering van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf |
en_ZA |
dc.type |
Dissertation |
en_ZA |