Strategies to manage the human factors in maintenance are documented in the maintenance management and human sciences spaces. However, it is unclear from the literature which indicators and measurements should be used for these factors. It is also unclear how to integrate them into traditional maintenance performance frameworks. This article summarises the maintenance human factors and measurements found in the literature. A systematic literature review of the most often cited human factors indicated a statistically significant correlation with the ‘human factors analysis and classification system — maintenance extension’ framework. A hierarchal maintenance measurement framework that includes these maintenance human factors is proposed.
Strategieë vir die bestuur van menslike faktore is goed gedokumenteer in die instandhouding vakgebied, sowel as in die menslike wetenskaplike gebied. Daar is egter baie onsekerheid oor watter indikatore en metings gebruik moet word in die beskikbare literatuur. Dit is ook onduidelik hoe om hierdie metings te integreer in die tradisionele instandhoudings prestasie-model. Hierdie artikel dien as ’n literatuuropsomming oor menslike faktore in instandhouding. ’n Sistematiese opsomming van die literatuur in terme van die instandhouding menslike faktore waarna daar die meeste in die literatuur na verwys word, toon dat daar ’n sterk statistiese korrelasie met die HFACS-ME raamwerk bestaan. As gevolgtrekking, word ’n hiërargiese instandhouding prestasie-model geïllustreer wat bogenoemde instandhouding menslike faktore inkorporeer.