dc.contributor.advisor |
Oberholzer, J.P. |
|
dc.contributor.postgraduate |
Breytenbach, Johan Hendrik |
|
dc.date.accessioned |
2021-05-24T08:02:56Z |
|
dc.date.available |
2021-05-24T08:02:56Z |
|
dc.date.created |
1991 |
|
dc.date.issued |
1991 |
|
dc.description |
Thesis (DDiv)--University of Pretoria, 1991. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Die historikus maak 'n rekonstruksie van die geskiedenis op
die fondament van betroubare historiese getuienis. Dit word
gelewer deur dokumente en monumente uit die verlede. Die aard
van die dokument wat getuienis lewer, is van deurslaggewende
belang in die beoordeling van die betroubaarheid van die
getuienis. Die omstandigheidsgetuienis wat uit materiele
reste afgelei word, is afhanklik van interpretasie.
hipoteties van aard en moet versigtig gebruik word.
Dit is
2 Konings 9-10 is deel van die Deuteronomistiese Geskiedenis,
'n teologiese konstruksie wat 'n verskeidenheid bronne onkrities
opneem. In 2 Konings 9-10 is 'n voor-deuteronomistiese
Jehuvertelling opgeneem, uitgebrei en in diens van die teologiese
intensie van die Deuteronomis gestel. Hierdie vertelling
is 'n propagandageskrif wat die magsoorname van Jehu
religieus legitimeer. Dit hied 'n onbetroubare rekonstruksie
van die geskiedenis van Jehu se opstand. Die besonderhede in
die vertelling is histories ook nie betroubaar nie.
Die getuienis van Kronieke is 'n verwerking van die rekonstruksie
van die Deuteronomis. Die onafhanklike getuienis van
Hosea 1:4 reflekteer 'n Jehuvyandige tradisie. Die Assiriese
inskripsies open 'n antler perspektief op die opstand van Jehu,
maar is nie noodwendig betroubaar nie.
Die omstandigheidsgetuienis van die 'nuwe argeologie' ondermyn
ernstig die aanname dat Israel 'n diep verdeelde gemeenskap was. Die getuienis maak 'n radikaal ander rekonstruksie van
die maatskaplike stratifikasie van Israel waarskynlik. Die
aard van die getuienis kan hierdie rekonstruksie nie bo die
sfeer van die spekulatiewe uitlig nie.
Die gebrek aan voldoende, betroubare getuienis lei tot talle
spekulatiewe rekonstruksies van die geskiedenis van Jehu.
Totdat meer en betroubaarder getuienis aan die lig kom, kan
die historikus die geskiedenis van Jehu slegs bespiegelend
rekonstrueer. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
English: The historian reconstructs history on the basis of reliable
historical evidence. This is given by documents and monuments
from the past. The nature of a witnessing document is of
crucial importance in establishing the reliability of its
evidence. The circumstantional evidence deduced from material
remains, depends on interpretation. It is hypothetical by
nature, and should be used with caution.
2 Kings 9-10 forms part of the Deuteronomistic History, a
theological construction that uncritically included a variety
of sources. A pre-deuteronomistic Jehu narrative, expanded to
-
serve the theological intention of the Deuteronomist, was
included in 2 Kings 9-10. The original narrative is a propaganda
piece, intended to legitimize Jehu's kingship from a
religious viewpoint. It presents an unreliable reconstruction
of the history of Jehu's usurpation. Much of the detail in
the narrative is historically also untrustworthy.
The evidence given by Chronicles is an adaptation of the
account rendered by the Deuteronomistic History. Independent
evidence in Hosea 1:4 reflects a tradition hostile to the Jehu
dynasty. The Assyrian inscriptions open a new perspective on
Jehu's rebellion, but their evidence is not perforce to be
considered reliable.
The circumstantional evidence drawn from the results of 'new
archeology' substantially undermines the assumption that Israel was a deeply divided society. It opens the possibility
of a radically altered reconstruction of Israelite society.
The nature of the evidence, however, does not make it possible
to lift this reconstruction out of the realm of the speculative.
The lack of sufficient, reliable evidence led to a number of
speculative reconstructions of the history of Jehu's kingship.
Until sufficient and more reliable evidence comes to light,
the historian will only be capable of reconstructing Jehu's
history in a speculative manner. |
en_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_ZA |
dc.description.degree |
DDiv |
en_ZA |
dc.description.department |
Old Testament Studies |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Breytenbach, JH 1991, Die koningskap van Jehu : 'n Ondersoek na die moontlikheid van 'n verantwoorde historiese rekonstruksie, DDiv Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/80012> |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/80012 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2021 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
|
dc.subject |
UCTD |
en_ZA |
dc.title |
Die koningskap van Jehu : 'n Ondersoek na die moontlikheid van 'n verantwoorde historiese rekonstruksie |
en_ZA |
dc.type |
Thesis |
en_ZA |