dc.contributor.author |
Gerber, Gideon Adolf
|
|
dc.contributor.author |
Van Eck, B.P.S. (Stefan)
|
|
dc.date.accessioned |
2021-01-13T08:09:13Z |
|
dc.date.available |
2021-01-13T08:09:13Z |
|
dc.date.issued |
2019 |
|
dc.description.abstract |
Die Wet op Breë Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging 53 van 2003 is een van die belangrikste drywers wat ten doel het om ekonomiese transformasie ten opsigte van alle swart Suid-Afrikaners te bewerkstellig. Die Wet omskryf die begrip "breë die besonder swart vroue, werkers, jeugdiges, gestremdes en plattelanders te bevoordeel. Ten einde ongewensde transaksies wat niks meer as skyn behels nie hok te slaan, maak die Wet ook vir die misdryf "frontpraktyk" voorsiening. Hoewel die insluiting van hierdie omskrywing verwelkom word, is daar egter kommer dat die omskrywing hopeloos te vaag en dubbelsinnig bewoord is. Passenger Rail Agency of South Africa v Swifambo (Pty) Ltd 2017 6 SA 223 (GJ) is 'n klinkklare voorbeeld van 'n uitspraak wat met hierdie vae omskrywing geworstel het. Alhoewel die uitkoms van die saak verwelkom word, het die hof verkeerdelik op begrippe gesteun wat voorheen in 'n ander konteks in kodes en beleidsdokumente vervat is. Hierdie bydrae analiseer en kritiseer sekere kwessies wat nie hierdie uitspraak na vore tree. |
en_ZA |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2020 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Gerber, G. & Van Eck, S. 2019, 'Interpretation of "fronting practice" in terms of the Broad-based Black Economic Empowerment Act 53 of 2003 : Passenger Rail Agency of South Africa v Swifambo (Pty) Ltd. 2017 6 SA 223 (GJ)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 156-164. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/78003 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Breë basis swart ekonomiese bemagtiging (B-BBEE) |
en_ZA |
dc.subject |
Economic transformation |
en_ZA |
dc.subject |
Ekonomiese transformasie |
en_ZA |
dc.subject |
Fronting practice |
en_ZA |
dc.subject |
Broad-based Black Economic Empowerment Act 53 of 2003 |
en_ZA |
dc.subject |
Wet op Breë Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging 53 van 2003 |
en_ZA |
dc.subject |
Frontpraktyk |
en_ZA |
dc.subject |
Broad-based black economic empowerment (B-BBEE) |
|
dc.title |
Interpretation of "fronting practice" in terms of the Broad-based Black Economic Empowerment Act 53 of 2003 : Passenger Rail Agency of South Africa v Swifambo (Pty) Ltd. 2017 6 SA 223 (GJ) |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Uitleg van "frontpraktyk" ingevolge die Wet op Breë Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging 53 van 2003 |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |