dc.contributor.author |
Fritz, Carika
|
|
dc.contributor.author |
Van Zyl, Stephanus Phillipus
|
|
dc.date.accessioned |
2021-01-12T14:38:46Z |
|
dc.date.available |
2021-01-12T14:38:46Z |
|
dc.date.issued |
2019 |
|
dc.description.abstract |
Artikel 99 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 maak voorsiening vir
verjaringstydperke waarbinne die Kommissaris 'n belastingaanslag mag uitreik. Indien
bevind word dat die belasting betaalbaar verkeerdelik bereken is as gevolg van bedrog,
wanvoorstelling, nalatige of opsetlike verswyging van wesenlike inligting of die versuim
om 'n belastingopgawe in te dien waar daar 'n plig op die belastingpligtige gems het om
In opgawe in te dien, geld hierdie verjaringstydperke nie. In CSARS v Char-Trade moes
die Hoogste Hof van App~l beslis of die verjaringstydperke soos in artikel 99 toepassing
vind waar die kommissaris 'n eis vir sekondere belasting op maatskappye ingevolge 'n bepaalde matriks van feite geskik het. Die vonnisbespreking bring klarigheid oor die
onsekerheid rakende die re~ls van verjaring ingevolge die Wet op Belastingadministrasie.
Daar word aangevoer dat Char-Trade die bewyslas op die belastingpligtige plaas wat tot
gevolg het dat die Kommissaris ongebreidelde magte verleen word om te enige tyd 'n
belastingaanslag nit te reik. |
en_ZA |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2020 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Fritz, C. & Van Zyl, S.P. 2019, 'The issue of prescription in tax : CSARS v Char-Trade (776/2017) ZASCA 89 (31 May 2018)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 511-517. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/77991 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.rights |
LexisNexis |
en_ZA |
dc.subject |
Issue |
en_ZA |
dc.subject |
Prescription |
en_ZA |
dc.subject |
Tax |
en_ZA |
dc.subject |
Kwessie |
en_ZA |
dc.subject |
Verjaring |
en_ZA |
dc.subject |
Belasting |
en_ZA |
dc.title |
The issue of prescription in tax : CSARS v Char-Trade (776/2017) ZASCA 89 (31 May 2018) |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Kwessie van verjaring in belasting |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |