Decolonising the labour law curriculum in the new world of work

Show simple item record

dc.contributor.author Botha, Monray Marsellus
dc.contributor.author Fourie, Elmarie
dc.date.accessioned 2021-01-12T13:28:02Z
dc.date.available 2021-01-12T13:28:02Z
dc.date.issued 2019-05
dc.description.abstract Dekolonisering van die kurrikulum het onlangs by verskeie hoër onderwysinstellings onder die vergrootglas gekom en dit het ’n realiteit vir academici, bestuurstrukture en studente geword. Bewegings soos “#Rhodesmoetval” en “#fooiemoetval” het talle onderliggende aangeleenthede in die soeke na die dekolonisering van kurrikula na vore gebring. Een van die velde wat onder die loep geplaas is, is arbeidsreg. Daar word aangedui dat die dienskontrak, die reg van toepassing op meester en slawe asook ander eienskappe wat van kolonialisme geërf is en waarvan die invloed steeds relevant is in die roepe na dekolonisering van arbeidsreg, vanself gedekoloniseer is by wyse van, onder andere, die insluiting van billike arbeidspraktyke, erkenning van diversiteit, die toepassing van die beginsels van billikheid, regverdigheid en sosiale geregtigheid en die beskerming teen seksuele teistering. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2020 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Botha, M.M. & Fourie, E. 2019, 'Decolonising the labour law curriculum in the new world of work', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 177-192. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/77984
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Decolonising en_ZA
dc.subject Labour law curriculum en_ZA
dc.subject New world of work en_ZA
dc.subject Dekolonisering en_ZA
dc.subject Arbeidsregkurrikulum en_ZA
dc.subject Nuwe wereld van werk en_ZA
dc.title Decolonising the labour law curriculum in the new world of work en_ZA
dc.title.alternative Dekolonisering van die arbeidsregkurrikulum in die nuwe wêreld van werk en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record