Permanent stay of prosecution : S v Brooks 2019 1 SACR 103 (NCK)

Show simple item record

dc.contributor.author De Villiers, Wium P.
dc.date.accessioned 2021-01-06T12:13:15Z
dc.date.available 2021-01-06T12:13:15Z
dc.date.issued 2019
dc.description.abstract In hierdie saak het die applikante vir 'n permanente staking van vervolging aansoek gedoen met betrekking tot hul vervolging in 'n vroeEre strafsaak. Die aansoek is gebring as gevolg van die rekusering van die verhoorregter in die vroeere saak en die Staat se voorneme om die applikante te herverhoor. Die Staat het vir doeleindes van artikel 342A van die Strafproseswet geargumenteer dat die aansoek prematnur was en die hof het daaroor beslis. In die vonnisbespreking ondersoek die outeur of artikel 342A toegepas moes gewees het en of die hof korrek was om die meriete van die vroeere verhoor in ag te neem in sy beslissing of daar 'n onredelike vertraging was. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2020 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation De Villiers, W.P. 2019, 'Permanent stay of prosecution : S v Brooks 2019 1 SACR 103 (NCK)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 332-341. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/77949
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Permanent en_ZA
dc.subject Stay en_ZA
dc.subject Prosecution en_ZA
dc.subject Permanente en_ZA
dc.subject Staking en_ZA
dc.subject Vervolging en_ZA
dc.title Permanent stay of prosecution : S v Brooks 2019 1 SACR 103 (NCK) en_ZA
dc.title.alternative Permanente staking van vervolging en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record