Du Toit, Pieter Hertzog; De Boer, Ann-Louise; Bothma, T.J.D. (Theodorus Jan Daniel); Scheepers, M.D. (Maria Detken)
(Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns, 2012)
Die operasionele konteks van die navorsing waaroor hier gerapporteer word, is die onderrig van 'n module oor Inligtinggeletterdheid op universiteitsvlak. Die spesifieke fokus word geplaas op die verskeidenheid leerstylvoorkeure ...