Opening address : powerful tool of persuasion or a waste of time?

We are excited to announce that the repository will soon undergo an upgrade, featuring a new look and feel along with several enhanced features to improve your experience. Please be on the lookout for further updates and announcements regarding the launch date. We appreciate your support and look forward to unveiling the improved platform soon.

Show simple item record

dc.contributor.author Gravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned 2019-10-11T12:07:30Z
dc.date.available 2019-10-11T12:07:30Z
dc.date.issued 2018
dc.description.abstract Dit sou ondenkbaar wees vir die meeste Amerikaanse verhoorprokureurs om afstand te doen van die openingsrede. Hulle glo dat die openingsrede 'n onvervangbare eerste geleentheid is om die kliënt se saak te bepleit. In teenstelling hiermee blyk die algemene praktyk in Suid-Afrika - veral in strafsake - te wees om af te sien van die openingsrede. Die persepsie is dat die openingsrede 'n "mors van tyd is" want, anders as Amerikaanse juries bestaande uit leke burgers, het ons ervare voorsittende beamptes wat al "alles gehoor het." Hierdie persepsie blyk gebaseer te wees op die veronderstelling dat die uitsluitlike funksie van die openingsrede is om "kortliks die feite uiteen te sit wat bewys gaan word." Die oogmerk van hierdie artikel is om advokaatskap in die openingsrede en navorsings-bevindinge op die gebiede van sosiale kognisie, boodskapbegrip en oortuiging te sintetiseer. Die doel is om aan te toon dat, buiten die tradisionele funksie daarvan, die openingsrede ook 'n kragtige instrument van oortuiging kan wees. Die tyd het aangebreek om die fiksie te verwerp dat voorsittende beamptes in staat is om geen opinies te vorm oor 'n saak totdat al die getuienis aangehoor is nie. Gegronde sielkundige teorie, gesteun deur algemene ervaring, dui daarop dat die openingsrede kan, tot 'n beduidende mate, die voorsittende beampte se siening kan beïnvloed rakende die feite en die reg, en lei tot die skepping van 'n kragtige eerste indruk van die karakters in die saak. Dit kan blywende indrukke skep wat by die voorsittende beampte sal bly lank nadat die detail van die getuienis vergete is. Suid-Afrikaanse regslgeleerdes moet sosiale sielkundige navorsing aangryp en gebruik om die vaardigheid aan die kern van advokaatskap - hoe om effektief en eties te oorreed - te verfyn. en_ZA
dc.description.department Procedural Law en_ZA
dc.description.department Procedural Law en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za en_ZA
dc.identifier.citation Gravett, W.H., 2018,'Opening address : powerful tool of persuasion or a waste of time? ', De Jure, vol. 51, no, 2, pp. 194-214. en_ZA
dc.identifier.issn 2225-7160 (online)
dc.identifier.issn 1466-3597 (print)
dc.identifier.other 10.17159/2225-7160/2018/v51n2a1
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/71808
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press en_ZA
dc.rights This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License. en_ZA
dc.subject Opening address en_ZA
dc.subject Openingsrede en_ZA
dc.subject Mors van tyd en_ZA
dc.subject Waste of time en_ZA
dc.subject Instrument van oortuiging en_ZA
dc.subject Tool of persuasion en_ZA
dc.title Opening address : powerful tool of persuasion or a waste of time? en_ZA
dc.title.alternative Openingsrede : kragtige instrument van oortuiging of ’n mors van tyd? en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record