Afrikaans: Hierdie verhandeling vorm 'n dokument waarin riglyne met betrekking tot die
antwerp van grand- en rotsvuldamme (vuldamme) vir Suid-Afrikaanse toestands
saamgestel is. Bestaande kennis is gerntegreer en saamgevat. Die
riglyne is veral van toepassing op damme tot 'n maksimum hoogte van 30 m.
Ontwerpsaspekte wat 'n invloed op die ekonomie, veiligheid en
konstruksiepraktyk van 'n vuldam het, word bekend gestel. Die inleidende deel
is aan die faktore wat 'n invloed op die antwerp het, stappe tydens die
ontwerpproses en 'n ontwerpstrategie gewy. Daarna is moontlike
damboumateriale met hul eienskappe en die algemene vuldamsnitte
opsommend bespreek. Die noodsaaklikheid en intensiteit van
materiaal-ondersoeke en fondamentondersoeke word aangespreek.
Ontwerppraktyke en riglyne ten opsigte van die volgende aspekte is ingesluit:
• verdigting van grand- en rotsvulmateriale;
• deursypelingsbeheer en defensiewe ontwerpsaspekte ten opsigte van
lekwater en soliedes deur die wal en fondament;
• stabiliteits-, vassakkings- en kraakvormingsbeheer van die wal en fondament;
• erosiebeheer ten opsigte van die dele van die wal wat aan die atmosfeer
blootgestel is; en
• vloedbeheermaatreels vir die kanalisering van vloedwater verby die
wal op 'n veilige manier en die bekendstelling van toepaslike vloeduitlope.
Dit is bevind dat daar leemtes in sommige velde van vuldamontwerp bestaan en
aanbevelings ten opsigte van verdere navorsing word gemaak.
Guidelines on the design of earth and rockfill dams (fill dams) for South African
conditions are documented in this treatise. Existing knowledge was integrated
and summarized. These guidelines are especially applicable to dams
up to a maximum height of 30 m.
Design aspects related to the economy, safety and construction practice of a fill
dam are mentioned. The introductory section describes the factors influencing
the design of a dam, the steps to be taken in the design process and a design
strategy. Possible dam materials and their characteristics are discussed as well
as the typical cross sections used for fill dams. The necessity for detailed material
and foundation investigations is highlighted.
Design practices and guidelines of the following aspects are included:
• compaction of earth and rockfill materials;
• seepage control and defensive design aspects with reference to
leakage water and solids through the embankment and foundation;
• stability, settlement and cracking control of the embankment and foundation;
• erosion control of those parts of the embankment exposed to the atmosphere;
and
• flood control measures for the safe passing of flood water and an indication
of applicable spillways.
Deficiencies in certain fields of fill dam design are identified and
recommendations with reference to further research are made.