Mobile enterprise application (MEA) technology has been identified as a technology that could help organisations to improve productivity, reduce cost, and gain and sustain competitive advantages through enterprise-wide technology implementations. Despite its many potential benefits, the adoption of MEA has not been as extensive globally as anticipated. Research results indicate that perceived technology usefulness, ease of use, perceived competitive pressure, industry trends, information technology (IT) infrastructure, organisational policies processes and systems, employee knowledge and readiness, and organisational resources are important factors that shape the adoption intent of organisations towards MEA technology. Implications for practice and research are also discussed.
Mobiele besigheidstoepassingstegnologie (MBTT) is geïdentifiseer as ’n tegnologie wat organisasies kan help om produktiwiteit te verbeter, koste te verminder, en mededingende voordele te verkry en te onderhou deur middel van omvattende implementering van die onderneming. Ten spyte van vele voordele, is die aanvaarding van MBTT nie so omvangryk wêreldwyd as wat verwag is nie. Navorsingsresultate dui daarop dat waargeneemde tegnologie bruikbaarheid, gemak van gebruik, waargeneemde mededingende druk, bedryfstendense, IT-infrastruktuur, organisatoriese beleidsprosesse en -stelsels, werknemerskennis en gereedheid, sowel as organisatoriese hulpbronne is belangrike faktore wat die aannemings-voorneme van organisasies vir MBTT vorm. Implikasies vir praktyk en navorsing word ook bespreek.