The objective of this paper is to derive the innovation profile in developing countries, such as South Africa, from a technology roadmapping practitioner’s point of view. The specific research questions that are addressed are i) what are the main priorities for innovation in South Africa? and ii) what are the actual or perceived innovation competitive advantages for South Africa? A mixed methodology research is used that combines online quantitative surveys, qualitative interviews, and document analysis. The quantitative survey was conducted with researchers and practitioners involved with technology roadmaps in South Africa. Through the realism research philosophy that combines both inductive and deductive approaches, an analytical inference is made through the five propositions that have managerial and policy implications for the technology roadmapping community in developing countries.
Die doel van hierdie artikel is om die innovasieprofiel wat in ontwikkelende lande soos Suid-Afrika in gebruik is, uit die oogpunt van ’n tegnologiepadkaartpraktisyn af te lei. Die spesifieke navorsingsvrae wat aangespreek word, is i) “Wat is die belangrikste prioriteite vir innovasie in Suid-Afrika?” en ii) “Wat is die werklike of waargenome innovasie mededingendheid voordele vir Suid-Afrika? ʼn Gemengde metodologie-navorsing is gebruik wat aanlyn kwantitatieweopnames, kwalitatiewe onderhoude, en dokument-analise kombineer. Die kwantitatiewe opname is uitgevoer met navorsers en praktisyns wat betrokke is by tegnologiepadkaarte in Suid-Afrika. Deur die realisme navorsingsfilosofie wat beide induktiewe en deduktiewe benaderings kombineer, is ’n analitiese inferensie gemaak deur die vyf stellings wat bestuurs- en beleidsimplikasies vir die tegnologiepadkaart gemeenskap in ontwikkelende lande het.