dc.contributor.postgraduate |
van Tonder, Jomarda |
|
dc.date.accessioned |
2019-07-17T16:43:20Z |
|
dc.date.available |
2019-07-17T16:43:20Z |
|
dc.date.created |
1997 |
|
dc.date.issued |
1997 |
|
dc.description |
Mini Dissertation (MCommunication Pathology)--University of Pretoria, 1997. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Die doel van die studie was om vas te stel of oudioloe daartoe in staat is om
te voldoen aan die professionele vereistes wat in hul beroep aan hulle gestel
word, met betrekking tot die totale diensleweringspakket in die passing van
FM -sisteme.
Daar is van vraelyste gebruik gemaak om die volgende te bepaal: eerstens die
aard van die oudioloe se formele en informele ( ingesluit die bestudering van
beskikbare literatuur ) opleiding, ten opsigte van FM-sisteme; tweedens
oudioloe se professionele evaluering van FM-sisteme; en laastens om 'n
beeld te vorm van die oudioloog se werklike kennis teenoor gewaande
kennis. Die navorser bet in totaal 57 vraelyste uitgestuur, van die 57
vraelyste is slegs 19 terug ontvang (30% ), dus kan die inligting nie
veralgemeen word nie.
Daar is bevind dat oudioloe nie daartoe in staat is om te voldoen aan die
professionele vereistes van bul beroep ten opsigte van FM-sisteme nie. Die
rede biervoor was duidelik - die oudioloog se voorgraadse en nagraadse
opleiding was beperk en onvoldoende. 'n Belangrike faset van nagraadse
opleiding is die bestudering van literatuur, maar die navorser bet bevind dat
selfs die vorm van informele opleiding, nie die nodige inligting bevat, en nie
die nodige ondersteuning hied om die suksesvolle gebruik van FM-sisteme te
verseker nie.
Dit is belangrik dat oudioloe bewus gemaak moet word van die impak wat
bulle bet op die gebruik van FM-sisteme, en dat bulle 'n fassiliterende rol
speel in die hernude aanvraag na en suksesvolle gebruik van FM-sisteme vir
die toekoms.
Implikasies vir die kliniese situasie, sowel as aanbevelings vtr verdere
na vorsing word bespreek. |
en_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_ZA |
dc.description.degree |
BCommunication Pathology |
en_ZA |
dc.description.department |
Speech-Language Pathology and Audiology |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
van Tonder, J 1997, Die verskaffing van FM-sisteme : beroepsvereistes aan die oudioloog, BCommunication Pathology Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/70761> |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/70761 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2019 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
|
dc.subject |
UCTD |
en_ZA |
dc.title |
Die verskaffing van FM-sisteme : beroepsvereistes aan die oudioloog |
en_ZA |
dc.type |
Mini Dissertation |
en_ZA |