Organisations have adopted various risk management approaches to minimise or eliminate the negative impact of risk. One such approach is enterprise risk management (ERM). However, implementation challenges can render such approaches less effective. The purpose of this single case study was to explore the ERM implementation challenges in the supply chain of a petrochemical firm. Semi-structured interviews were used as a data collection method. The findings indicated that misalignment exists in the organisation between the respective key stakeholders responsible for, or influential in, ERM implementation. The study found that rigid implementation of ERM without appropriate adaptation to suit the needs and strategy of a complex supply chain of a petrochemical business impacts on its success.
Verskeie risikobestuursbenaderings is deur organisasies aanvaar om die negatiewe impak van risiko’s te verminder of uit te skakel. Een sodanige benadering is onderneming risiko bestuur (ORB). Implementering uitdagings kan egter sulke benaderings minder effektief maak. Die doel van hierdie enkel gevallestudie was om die ORB-implementering uitdagings in die voorsieningsketting van ’n petrochemiese firma te verken. Die data-insamelingsmetode wat gebruik was is semi-gestruktureerde onderhoude. Die bevindinge toon dat daar in die organisasie ’n wanbelyning bestaan tussen die onderskeie sleutelbelanghebbendes wat verantwoordelik is vir, of invloedryk is in, ORB-implementering. Die studie het bevind dat die sukses van die ORB-implementering beïnvloed word, indien die implementering nie met die gepaste aanpassing van die behoeftes en strategie van ’n komplekse voorsieningsketting van ’n petrochemiese onderneming gepaard gaan nie.