Data emerging from neuroimaging techniques such as functional magnetic resonance imaging (fMRI), positron emission tomography (PET) and neuroelectric techniques such as electroencephalography (EEG) contribute to, and often disprove, existing knowledge about creativity. This article explains why neural and cognitive aspects of brain states and brain processing will become germane to any future explanation of creativity.
Data verkry van neurobeelvormingstegnieke soos funksionele magnetise beeldvorming (fMB), positron elektron-emissie (PEE) en neuro-elektriese tegnieke soos elektro-ensefalografie (EE) dra by tot bestaande kennis van kreatiwiteit, maar negeer dit ook dikwels. In hierdie artikel word verduidelik waarom kennis van neurale en kognitiewe aspekte van breintoestande asook van breinprosessering in die toekoms toepaslik geag sal word om kreatiwiteit te verduidelik.