'n Ondersoek na dio effek van die verbale metafoor in teripeutiese kommunikasie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Aronstam, Maurice
dc.contributor.postgraduate Scribante, Maria Jacoba
dc.date.accessioned 2019-07-09T09:03:14Z
dc.date.available 2019-07-09T09:03:14Z
dc.date.created 1996
dc.date.issued 1996
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1996. en_ZA
dc.description.abstract The primary objective of this investigation was to determine the effect of the verbal metaphor in therapeutic communication. Two aspects were consequently investigated. namely (1) how the subject(s) observed/interpreted the verbal metaphor and (2) what the non-verbal response was to the verbal metaphor By means of a study of literature a classification of therapeutic metaphors could be established, which clearly delineated n,e field of study A number of functions fulfilled by the metaphor within therapeutic communication were also named and described. bringing about rapport. facilitating connection by means of universality, allowing for the expression of emotions. accomplishing perceptual redefining and reorganisation, leading towards insight and creating possibilities for change. A Likert scale was used by a panel of evaluators to evaluate five non-verbal behavioral types, before and after giving the verbal metaphor. Bodily orientation, posture, hand movements, arm positions and nods were selected based on the fact that all of these were indicated as reliable non-verbal behavioral types for research purposes The non-verbal behavior was evaluated by means of excerpts from video recordings made of each interview. Quantitative research methods were used to process the data, and as a consequence broader tendencies with regard to the effect of the verbal metaphor in therapeutic communication were indicated. Th:! results of the questionnaire and the Likert scale concurred to a large extent and from this it transpired that the verbal metaphor can be regarded as a successful and useful intervention in therapeutic communication. The observation/interpretation of the subjects with regard to the verbal metaphor was measured by means of a questionnaire. The questionnaire consisted of questions based on the various functions of the metaphor in therapeutic communication. en_ZA
dc.description.abstract Afrikaans: Die primere doel van hierdie ondersoek was om die verbale metafoor se effek in terapeutiese kommunikasie te bepaal Twee aspekte is gevolglik ondersoek. naamlik (1) hoe die subjek(te) die verbale metafoor waargeneem/gelnterpreteer het en (2) wat die nieverbale respons op die verbale metafoor was Uit 'n literatuurstudie oor die metafoor kon 'n klassifikasie van terapeuliese metafore daargestel word. wat die studieveld duidelik afgebaken het. 'n Aantal funksies wat die metafoor binne terapeutiese kommunikasie vervul, is oak benoem en beskryf bewerkstellig rapport, vergemaklik aansluiting deur universaliteit, laat uitdrukking van emosies toe, bring perseptuele herdefiniering en reorganisering mee, lei tot insig en skep geleenthede vir verandering. Die subjekte se waarneming/interpretasie van die verbale metafoor is deur middel van 'n vraelys gemeet. Die vraelys het bestaan uit vrae gebaseer op die onderskeie funksies van die metafoor in terapeutiese kommunikasie. 'n Likertskaal is deur 'n paneel beoordetaars gebruik om vyf nieverbale gedragstipes, voor en na die gee van die verbale metafoor te beoordeel. Liggaamsorientasie, liggaamnshouding handbowegings armposisie en kopknikke is geselekteer op grand van die fert dal almal as betroubare meverbale gedragstipes vir navorsingsdoeleindes uitgewys is. Die beoordelings van die nieverbale gedrag is aan die hand van snitte van video-oprames wat van elke onderhoud gemaak is gedoen Kwantitatiewe navorsingsmetodes is gebruik om die data te verwerk wat tot gevolg gehad het dat breere tendense met berekking tot die effek van die verbale metafoor in terapeutiese kommumkasie uitgewys os Die resultate ten opsigle van die vraetys en die Likertskaal het grotendeels met mekaar ooreengestem en hieruit het geblyk dat die verbale metafoor as n geslaagde en bruikbare intervensie in terapeulrese kommunikasie beskou kan word. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Psychology en_ZA
dc.identifier.citation Scribante, MJ 1996, 'n Ondersoek na dio effek van die verbale metafoor in teripeutiese kommunikasie, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/70635> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/70635
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2019 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en_ZA
dc.subject Konkrete metafoor en_ZA
dc.subject Nieverbale gedragstipes en_ZA
dc.subject Artistiese metafore en_ZA
dc.subject Metaforiese objekte en_ZA
dc.subject Verbale metafoor en_ZA
dc.title 'n Ondersoek na dio effek van die verbale metafoor in teripeutiese kommunikasie en_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record