Considering the continued viability of adoption as a form of substitute parental care for children

Show simple item record

dc.contributor.author Louw, A.S. (Anna Sophia)
dc.date.accessioned 2019-05-30T07:13:08Z
dc.date.available 2019-05-30T07:13:08Z
dc.date.issued 2018
dc.description This article is published with permission from Juta and is a shortened adaptation of a chapter to be included in the forthcoming second edition of Boezaart (ed) Child law in South Africa. en_ZA
dc.description.abstract Aanneming word oor die algemeen beskou as die voordeligste en mees koste-effektiewe maatreël vir sorgbehoewende kinders. Nie alleen voorsien dit vir die aangenome kind substituut ouerlike sorg op permanente grondslag nie, maar plaas dit ook die kind juridies in dieselfde posisie as natuurlike kind van die aannemende ouers. Ondanks al hierdie voordele is daar kommerwekkende onderbenutting van aanneming as alternatief vir kinders wat behoefte het aan plaasvervangende ouerlike sorg. Die invoering van die Kinderwet en strategie om aanneming aan te moedig het dus duidelik nie die gewenste resultate opgelewer nie. Die artikel ondersoek die wyses waarop die bepalings in die Kinderwet bedoel was om aanneming te fasiliteer. Daarbenewens word die howe se uitleg van die relevante artikels, die nuwe probleme wat geïdentifiseer is en die wysigings vir insluiting in die voorgestelde wysigingswet ook aangespreek en uitgewys. Redes vir die onderbenutting van aanneming en ander moontlikhede om standvastigheid te bied vir kinders vir wie aanneming nie moontlikheid is nie, word ondersoek. Uiteindelik word uitgewys dat alhoewel aanneming steeds die voordeligste vir sekere kinders sal wees, bykomende opsies geskep moet word om die unieke uitdagings van sorgbehoewende kinders in Suid-Afrika aan te spreek. en_ZA
dc.description.department Private Law en_ZA
dc.description.librarian am2019 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Louw, A.S. 2018, 'Considering the continued viability of adoption as a form of substitute parental care for children', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 26-47. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/69236
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Adoption en_ZA
dc.subject Care en_ZA
dc.subject Children en_ZA
dc.subject Aanneming en_ZA
dc.subject Sorg en_ZA
dc.subject Kinders en_ZA
dc.title Considering the continued viability of adoption as a form of substitute parental care for children en_ZA
dc.title.alternative Oorweging van die voortgesette lewensvatbaarheid van aanneming as 'n vorm van plaasvervangende ouerlike sorg vir kinders en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record