Werk speel 'n baie belangrike rol in die lewe van die moderne mens wat
toenemend aan al meer eise blootgestel word. Dit is nie aileen 'n bron van
inkomste nie, maar 'n selfverwesenlikingsmedium en 'n plek waar erkenning,
selfrespek en assosiasie verkry kan word.
Werk skep 'n lewenspatroon en gee rigting a an die lewe. Aftrede van werk
beteken 'n onbekende situasie waarin die lewensomstandighede goon
verander en waar die afgetredene vera I met baie ongestruktureerde tyd op
hande sit. Aftrede is 'n proses wat in fases plaasvind en waarvan die sukses of
mislukking afhang van die voorbereiding of beplanning, die gebeurtenis self en
die aanpassing daarna. Die aanpassing word ook beYnvloed deur aspekte soos
finansies, gesondheid, persoonlikheid en houding om maar 'n poor te noem.
Dit is telkens duidelik dot veral die voorbereiding of beplanning vir aftrede krities
is. Die bedryfsmaatskaplike werker is 'n belangrike vennoot vir die werkgewer
om Voorbereiding vir Aftrede-programme te antwerp en aan te bied vir
werknemers. Die fokus van die program is voorkomend van aard, met onder
woorde dit is gerig op die hantering van potensiele probleme en behels
emosionele en praktiese aspekte. Die doe I is die voorkoming van 'n
ongelukkige aftrede deur mid del van die ontwikkeling van strategiee en die
oorweging van alternatiewe.
Die Voorbereiding vir Aftrede-program word vandag aangebied in die konteks
waar 'n meer positiewe houding open boar word jeens die ouer werknemer en
werknemers dikwels verskeie opsies het ten opsigte van die wyse waarop hulle
aftree. Ouer werknemers en bejaardes blyk ook 'n grater krag te wees om mee
rekening te hou.
Die doe I van die stu die is om op 'n wetenskaplike wyse te evalueer tot watter
mate werknemers voorberei vir aftrede en die aard en omvang van die
behoefte aan die Voorbereiding vir Aftrede-program te omlyn. Die navorser wil
met onder woorde bepaal tot watter mate individue self beplan vir hulle
aftrede en tot watter mate die program daarin kan slaag om stadig maar
seker, die persone wat goon aftree te rig tot die bewustheid, houding en aksieplanne wat hulle goon nodig he om nie net die moontlike trauma van
aftrede te oorleef nie, maar dit te geniet. Die navorser wil ook riglyne vir die
hantering van die Voorbereiding vir Aftrede-program daarstel.
Die slotsom waartoe gekom is in die studie is dot ouer werknemers wei aktief vir
hulle aftrede voorberei maar nie voldoende voorberei nie. Door is dan ook 'n
sterker behoefte aan Ieiding deur middel van 'n Voorbereiding vir Aftredeprogram
hoe nader aan aftrede die werknemer is. Die aspekte waaroor
werknemers besonder oningelig is en waaroor hulle dan inligting tydens die
program moet ontvang, blyk gesondheid, versorgingsdienste en
boedelbelasting te wees. Die mees kritiese aspek in aftreebeplanning volgens
die respondente blyk finansiele beplanning te wees.
Work plays an important role in the life of modern man who is being exposed to
more and more demands on a daily basis. Work is not only a source of income
but also a vehicle for selfactualisation. It is also a place where recognition, selfrespect
and association can be found. Work creates a pattern of life and gives
direction to one's life. Retirement from work means an unknown situation
where the life circumstances will change and where the retiree will find himself
with a huge amount of spare time on hand. Retirement is a process that takes
place in phases and where the success or failure of the experience depends on
the preparation or planning, the event itself and the adjustment thereafter. The
adjustment is also influenced by factors such as finances, health, personality
and attitude to name but a few. Time after time it is clear that preparation or
planning for retirement is crucial. The occupational social worker is an
important partner to the employer in the design, planning, organising and
presentation of Preparation for retirement programs to employees.
The focus of the Preparation for retirement program is preventative in nature, in
other words it is aimed at dealing with potential problems and involves
emotional and practical aspects. The purpose is to ensure a happy retirement
through the development of strategies and the consideration of alternatives.
Today the Preparation for retirement program is presented in an environment
where a more positive attitude is displayed towards the older worker and
where employees have several options with regard to the way in which they will
retire. Older workers and the aged seem to be a force that can no longer be
ignored.
The purpose of the study is to evaluate in a scientific way, to what extent
employees are prepared for their retirement and to outline the nature and
extent of the need for a Preparation for retirement program. In other words the
reseacher wants to establish to what extent individuals plan for their retirement
and whether the program can assist to focus retirees to an awareness, attitude
and action plans necessary to not only avoid trauma in retirement but to
enjoy it. The researcher is also proposing some guidelines for the management of the
Preparation for retirement program.
The conclusion of the study is that older employees actively prepare for their
retirement though their preparation is not adequate enough. The closer an
employee gets to retirement the stronger the need for guidance via a
Preparation for retirement program. The aspects that employees are particular
uninformed about and need information on are health, health care services
and tax on wills and estates. The most critical aspect in retirement planning
according to the respondents is financial planning.