Houdingsverandering van toesighouers deur hiddel van bedryfsmaatskaplikewerk-opleiding in 'n bedryfsorganisasie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Terblanche, Lourie
dc.contributor.postgraduate Lubbe, Ivan
dc.date.accessioned 2019-04-04T10:17:03Z
dc.date.available 2019-04-04T10:17:03Z
dc.date.created 1991
dc.date.issued 1991
dc.description Dissertation (MA (Social Work))--University of Pretoria, 1991.
dc.description.abstract Die navorsing bestaan uit 'n teoretiese uiteensetting met betrekking tot bedryfsorganisatoriese strukture, stelsels en funksies, die ontwikkeling van 'n opleidingskursus met betrekking tot die benutting van die Werknemerhulpprogram en die meting van die houdings van voormanne teenoor vier-en-twintig gestremdhede. Die resultate van die houdingstudie het negatiewe houdings teenoor vigs en negatief-geneigde houdings teenoor veneriese siektes en geestesversteurdheid getoon. Hierdie houdings het onveranderd gebly na die aanbieding van die opleidingskursus wat as intervensietegniek gebruik is. Betekenisvolle verskille in houdings is gemeet na opleiding teenoor die gestremdhede alkoholisme, oud-gevangene en boggelrug wat aantoon dat bestaande positiewe houdings, verder versterk is. Die opleidingskursus word as toepaslik beskou vir die opleiding van toesighouers in die gebruik van die Werknemerhulpprogram en 'n nuttige instrument wat kan bydra tot houdingsverandering indien opleidingstegnieke aangepas word by die behoeftes soos in die houdingstudie geidentifiseer.
dc.description.abstract The research consists of a theoretical explanation regarding industrial organizational structures, systems and functions, the development of a training course with regard to the Employee Assistance Program and the measurement of the attitudes of foremen towards twenty-four disabilities. The results of the attitude-survey indicated negative attitudes towards AIDS and negatively inclined attitudes towards venereal diseases and mental illnesses. These attitudes remained the same after the presentation of the training course, used as intervention technique. Significant differences in attitudes were measured after training, towards alcoholism, ex-convict and hunchback, thereby indicating that existing positive attitudes were further reinforced. The training course is considered appropriate for the training of supervisors in the use of the Employee Assistance Program and a useful instrument which can contribute towards the changing of attitudes, providing that training techniques are adapted to the needs identified in the attitude survey.
dc.description.degree MA (Social Work)
dc.description.department Social Work and Criminology
dc.identifier.citation Lubbe, I 1991, Houdingsverandering van toesighouers deur hiddel van bedryfsmaatskaplikewerk-opleiding in 'n bedryfsorganisasie, MA (Social Work) Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/68872>
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/68872
dc.language.iso Af
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2019 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD
dc.title Houdingsverandering van toesighouers deur hiddel van bedryfsmaatskaplikewerk-opleiding in 'n bedryfsorganisasie
dc.type Dissertation


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record