The discovery of gold in the Witwatersrand area in 1886 led to the migration of black people
from all over South Africa, as well as from neighbouring countries, to work in the mines in
South Africa for a specific period of time. In the mines, they eventually intermingled with the
people from the townships closer to the mines. Their languages soon had a changing effect on
the language that the people spoke in many townships, such as Duduza.
The Nationalist Party’s introduction of the Group Areas Act, 1950 (Act No. 41 of 1950)
ensured that the South African landscape became segregated along racial lines.
Higgs (1971:1) is of the view that -
(t)he Group Areas Act (No.41 of 1950), described as one of the pillars
of apartheid, was originally enacted by the South African Government
in 1950 and was consolidated in 1966 by Act No. 36 of 1966. The Act,
which enforces residential in the cities and towns of South Africa, was
specifically condemned by the United Nations General Assembly.
Under the Act, numerous settled communities, comprising a million
persons, have been forcibly displaced.
Duduza developed as a result of residents being moved from the interracial Charteston. This
bold action by the apartheid regime mirrored what was happening with the development of the
homeland system in South Africa. Abel (2015:1) points out that in an attempt to divide and
marginalise the black opposition, the apartheid regime forcefully relocated some
3.5 million South Africans to rural homelands between 1960 and 1980. This event, considered
as one of history’s largest social engineering exercises, created overcrowded and economically
deprived communities of displaced people.
The dislocation and the displacement of people, as well as racial political dynamics, which
forced people to interact with one another from diverse language backgrounds, led to the
development of dialects.
Die ontdekking van goud in die Witwatersrand-gebied in 1886 het gelei tot die migrasie van
swart mense regoor Suid-Afrika asook vanaf buurlande om in die myne in Suid-Afrika vir ’n
spesifieke tydperk te werk. Hulle het uiteindelik in die myne met die mense van die townships
nader aan die myne, gemeng. Hulle tale het binnekort ’n verandering aangebring aan die taal
wat die mense in baie townships, soos Duduza, gepraat het.
Die Nasionalistiese Party se indiening van die Wet op Groepsgebiede (Nr 41 van 1950) het
verseker dat die Suid-Afrikaanse landskap langs rasselyne geïsoleerd geword het.
Higgs (1971:1) is van mening dat –
(d)ie Wet op Groepsgebiede (Nr 41 van 1950), wat beskryf word as een
van die pilare van apartheid, oorspronklik deur die Suid-Afrikaanse
regering in 1950 uitgevaardig is en in 1966 deur Wetnr 36 van 1966
gekonsolideer is. Die Wet, wat residensieël in die stede en dorpe van
Suid-Afrika toepas, is spesifiek deur die Algemene Vergadering van die
Verenigde Nasies verwerp. Onder die Wet, is baie gevestigde
gemeenskappe, bestaande uit ’n miljoen mense, met geweld verskuif.
Duduza het ontwikkel as gevolg van inwoners wat uit die veelrassige Charteston verskuif is.
Hierdie dapper daad deur die apartheidstelsel het weerspieël wat met die ontwikkeling van die
tuislandstelsel in Suid-Afrika gebeur het. Abel (2015:1) wys daarop dat in ’n poging om die
swart opposisie te verdeel en uit te rangeer, het die apartheidstelsel kragdadig omtrent
3.5 miljoen Suid-Afrikaners na plattelandse tuislande tussen 1960 en 1980 hervestig. Hierdie
gebeurtenis, wat beskou word as een van die geskiedenis se grootste sosiale manipulasieoefeninge,
het oorbevolkte en ekonomies-ontnemende gemeenskappe van vervange mense
geskep.
Die ontwrigting en die vervanging van mense, asook die hele rassepolitieke-dinamika wat
mense gevorseer het om met mekaar in wisselwerking te wees uit diverse taalagtergronde, het
tot die ontwikkeling van dialekte gelei.