Abstract:
Volgens navorsing van Rian de Villiers van UP dryf swak dissipline en hoë lewenskoste in Brittanje ontnugterde Suid-Afrikaanse onderwysers terug huis toe. Hulle negatiewe ervarings versoorsaak dat hulle by hulle terugkoms nie meer in die onderwys belangstel nie.