Die geintegreerde persoonlik akademiese inligtingstelsel - 'n verkennende studie

Show simple item record

dc.contributor.advisor Boon, J.A. (Johannes Anton)
dc.contributor.coadvisor De Bruin, H.
dc.contributor.postgraduate Pienaar, Heila
dc.date.accessioned 2018-09-11T07:20:34Z
dc.date.available 2018-09-11T07:20:34Z
dc.date.created 1990
dc.date.issued 1990
dc.description Dissertation (MLIS)--University of Pretoria, 1990. en_ZA
dc.description.abstract Die studie gaan van die standpunt uit dat akademiese navorsers hul tans in 'n moeilike situasie bevind: enersyds as gevolg van probleme met die persoonlike bestuur en hanteri"ng van inligting tydens die navorsingstaak, en andersyds weens die druk wat op akademiese navorsers geplaas word vir verhoogde navorsingsuitsette. verskeie projekte is veral in die V.S.A. geloods om akademiese navorsers deur middel van die inligtingtegnologie te ondersteun. Hierdie projekte bet oor die algemeen nie die akademiese navorser se taakverrigting, naamlik die persoonlike bantering en bestuur van inligting, beboorlik in ag geneem nie. Hierdie studie poog om riglyne en modelle aan te pas en 'n raamwerk te ontwikkel vir die ontwerp van 'n inligtingstelsel wat die akademiese navorser in sy taakverrigting steun. Ten einde modelle en riglyne te ontwikkel, is etlike veranderlikes van die akademiese navorser se taakverrigting geidentifiseer en bespreek. So is daar na aanleiding van Blom se taakverrigtingsmodel (Blom, 1980, p. 53) die veranderlikes, die filosofie, sosiologie en sielkunde van die wetenskap, asook kreatiwiteit, bespreek. Die taakverrigting van die akademiese navorser as sulks, naamlik die navorsingsproses, is bespreek en afgebaken tot die inligtingfunksies, met ander woorde, die persoonlike bestuur en bantering van inligting. Probleme rondom die persoonlike bestuur en bantering van inligting is geidentifiseer, op grond waarvan oplossings in die vorm van die inligtingtegnologie en inligtingkundigheid voorgestel is. Modelle is deurlopend ontwikkel om sekere van hierdie veranderlikes voor te stel. Implikasies en riglyne is op grond van die veranderlikes wat bespreek is, afgelei om as raamwerk en rigtingwyser vir die ontwerp van 'n geskikte, effektiewe inligtingstelsel te dien. en_ZA
dc.description.abstract English: This study takes the view that researchers at academic institutions are faced with a difficult situation: on the one hand they experience problems in their personal management and handling of information during their research activities, on the other hand they are under pressure to increase their research output. A number of projects have been launched, especially in the USA, to assist academic researchers through the information technology. However, these projects have generally not taken the researcher's task performance, especially their personal handling and management of information, sufficiently into account. This study has tried to adapt present guidelines and models and to develop a framework for the design of an information system which supports the academic researcher in his task performance. In order to develop models and guidelines, several variables in the task performance of the academic researcher are identified and discussed. On the basis of Blom's task performance model (Blorn, 1980, p. 53) the variables of philosophy, sociology and psychology of science, as well as creativity, are discussed. The academic researcher's task performance, i.e. the research process, is discussed, and defined to the information functions, i.e. the personal management and handling of information. Problems with regard to the personal management and handling of information are identified, and solutions in the form of information technology and information expertise are suggested. Models are developed to represent some of these variables. Implications and guidelines are inferred from the variables that were discussed to serve as framework for the development of a suitable information system. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MLIS en_ZA
dc.description.department Information Science en_ZA
dc.identifier.citation Pienaar, H 1990, Die geintegreerde persoonlik akademiese inligtingstelsel - 'n verkennende studie, MLIS Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/66517> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/66517
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2018 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die geintegreerde persoonlik akademiese inligtingstelsel - 'n verkennende studie en_ZA
dc.title.alternative The integrated personal academic information system - an exploratory study
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record