Die studie gaan van die standpunt uit dat akademiese
navorsers hul tans in 'n moeilike situasie bevind:
enersyds as gevolg van probleme met die persoonlike
bestuur en hanteri"ng van inligting tydens die
navorsingstaak, en andersyds weens die druk wat op
akademiese navorsers geplaas word vir verhoogde
navorsingsuitsette. verskeie projekte is veral in die
V.S.A. geloods om akademiese navorsers deur middel van die
inligtingtegnologie te ondersteun. Hierdie projekte bet
oor die algemeen nie die akademiese navorser se
taakverrigting, naamlik die persoonlike bantering en
bestuur van inligting, beboorlik in ag geneem nie. Hierdie
studie poog om riglyne en modelle aan te pas en 'n
raamwerk te ontwikkel vir die ontwerp van 'n
inligtingstelsel wat die akademiese navorser in sy
taakverrigting steun.
Ten einde modelle en riglyne te ontwikkel, is etlike
veranderlikes van die akademiese navorser se
taakverrigting geidentifiseer en bespreek. So is daar na
aanleiding van Blom se taakverrigtingsmodel (Blom, 1980,
p. 53) die veranderlikes, die filosofie, sosiologie en
sielkunde van die wetenskap, asook kreatiwiteit, bespreek.
Die taakverrigting van die akademiese navorser as sulks,
naamlik die navorsingsproses, is bespreek en afgebaken tot
die inligtingfunksies, met ander woorde, die persoonlike
bestuur en bantering van inligting. Probleme rondom die persoonlike bestuur en bantering van inligting is
geidentifiseer, op grond waarvan oplossings in die vorm
van die inligtingtegnologie en inligtingkundigheid
voorgestel is. Modelle is deurlopend ontwikkel om sekere
van hierdie veranderlikes voor te stel. Implikasies en
riglyne is op grond van die veranderlikes wat bespreek is,
afgelei om as raamwerk en rigtingwyser vir die ontwerp van
'n geskikte, effektiewe inligtingstelsel te dien.
English: This study takes the view that researchers at academic
institutions are faced with a difficult situation: on the
one hand they experience problems in their personal
management and handling of information during their
research activities, on the other hand they are under
pressure to increase their research output. A number of
projects have been launched, especially in the USA, to
assist academic researchers through the information
technology. However, these projects have generally not
taken the researcher's task performance, especially their
personal handling and management of information,
sufficiently into account. This study has tried to adapt
present guidelines and models and to develop a framework
for the design of an information system which supports the
academic researcher in his task performance.
In order to develop models and guidelines, several
variables in the task performance of the academic
researcher are identified and discussed. On the basis of
Blom's task performance model (Blorn, 1980, p. 53) the
variables of philosophy, sociology and psychology of
science, as well as creativity, are discussed. The
academic researcher's task performance, i.e. the research
process, is discussed, and defined to the information
functions, i.e. the personal management and handling of
information. Problems with regard to the personal
management and handling of information are identified, and solutions in the form of information technology and
information expertise are suggested. Models are developed
to represent some of these variables. Implications and
guidelines are inferred from the variables that were
discussed to serve as framework for the development of a
suitable information system.