Om vryelik asem te haal in die lewensruimte van die trinitariese god : Jurgen Moltmann se bydrae tot ’n reformatoriese teologie van solidariteit

Show simple item record

dc.contributor.author Van Wyk, Tanya
dc.date.accessioned 2018-09-07T08:41:03Z
dc.date.available 2018-09-07T08:41:03Z
dc.date.issued 2017
dc.description.abstract In hierdie hoofstuk word Jürgen Moltmann se bydrae tot Reformatoriese teologie ondersoek. Sy teologie kan beskryf word as ’n teologie wat Bybels gegrond is, ’n eskatologiese gerigtheid en ’n politieke verantwoordelikheid het. Dit is juis om hierdie rede dat sy teologie ook ‘reformatories’ is. Dit is ’n beskrywing waarvoor hy ook doelbewus kies, omdat die begrip ‘reformatories’ die dinamiese, voortgaande en profetiese karakter van Reformatoriese teologie aandui. Hierdie teologiese karakter kom veral na vore in Moltmann se verstaan van die Triniteitsleer en sy trinitariese teologie, wat beskryf kan word as ’n ‘Trinitariese teologie van solidariteit en sosiale geregtigheid.’ Die lewensruimte van die Triniteit word deur Moltmann as ‘wye ruimte’ beskryf, en as ’n ‘uitnodigende ruimte’ waarin daar nie beknoptheid is nie. Binne die hoofstuk word dit geargumenteer dat Moltmann se Triniteitsteologie die hartklop is van sy bydrae tot Reformatoriese teologie. Dit is baie nou verbind aan sy politieke teologie en word geïllustreer op die wyse waarop sy Triniteitsteologie en sy politieke teologie van inklusiwiteit en geregtigheid met mekaar verweef is. en_ZA
dc.description.department Dogmatics and Christian Ethics en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Van Wyk, T., 2017, ‘Om vrylik asem te haal in die lewensruimte van die trinitariese God: Jürgen Moltmann se bydrae tot ‘n Reformatoriese teologie van solidariteit’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4556. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4556. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v73i5.4556
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/66469
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher AOSIS Open Journals en_ZA
dc.rights © 2018. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject Reformatoriese teologie en_ZA
dc.subject Triniteitsleer en_ZA
dc.subject Politieke teologie en_ZA
dc.subject Jurgen Moltmann (1926- ) en_ZA
dc.subject Triniteitsteologie en_ZA
dc.subject.other Theology articles SDG-16
dc.subject.other SDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.title Om vryelik asem te haal in die lewensruimte van die trinitariese god : Jurgen Moltmann se bydrae tot ’n reformatoriese teologie van solidariteit en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record