dc.contributor.author |
Dreyer, Willem Akkerhuys (Wim)
|
|
dc.date.accessioned |
2018-09-06T05:48:32Z |
|
dc.date.available |
2018-09-06T05:48:32Z |
|
dc.date.issued |
2017 |
|
dc.description.abstract |
Gedurende 2017 herdenk Lutherse en Calvinistiese kerke die Kerkhervorming wat 500
jaar gelede plaasgevind het. Hierdie hoofstuk fokus op Johannes Calvyn se eerste
publikasies, dit wil sê publikasies wat verskyn het voordat hy met sy bediening in Genève
begin het. Die fokus val op die drie belangrikste publikasies in hierdie periode, te wete sy ‘Kommentaar op Seneca se De Clementia’, die ‘De Psychopannychia’ en die eerste uitgawe
van sy ‘Christianae Religionis Institutio’. In hierdie eerste drie publikasies is ’n jeugdige
Calvyn aan die woord. Ten spyte daarvan is die publikasies omvangryk en is dit duidelik
dat Calvyn vroeg in sy lewe oor omvangryke kennis en insig beskik het. Die vroegste
publikasies word somtyds as van minder belang geag. In hierdie bydrae word die stelling
gemaak dat die publikasies van groot belang is omdat Calvyn talle van die gedagtes wat
later in sy werke na vore kom, reeds in sy vroeë werke aan die orde gestel het. |
en_ZA |
dc.description.department |
Church History and Church Policy |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2018 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.hts.org.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Dreyer, W.A., 2017, ‘Die ontstaan en belang van Calvyn se eerste drie publikasies’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese
teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4564. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4564. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
0259-9422 (print) |
|
dc.identifier.issn |
2072-8050 (online) |
|
dc.identifier.other |
10.4102/hts.v73i5.4564 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/66465 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
AOSIS Open Journals |
en_ZA |
dc.rights |
© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. |
en_ZA |
dc.subject |
John Calvin (1509–1564) |
en_ZA |
dc.subject |
Kommentaar op Seneca se De Clementia |
en_ZA |
dc.subject |
De Psychopannychia |
en_ZA |
dc.subject |
Christianae Religionis Institutio |
en_ZA |
dc.subject |
Publikasies |
en_ZA |
dc.title |
Ontstaan en belang van Calvyn se eerste drie publikasies |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |