Different project participants often have different objectives and expectations, and implement different controls aimed at advancing their interests. This article investigates project controls taken by the client during the project design stage to improve project time schedule performance. Dynamic hypotheses and a System Dynamics conceptual model of client controls and their ripple effects are formulated in this article from a combination of the existing literature, mental models of project managers gathered through an embedded multiple-case study, and Systems Thinking. The results suggest that client controls that are aimed at improving project time schedule performance generate ripple effects that worsen the performance.
Verskillende projekdeelnemers het dikwels verskillende doelwitte en verwagtings, en neem verskillende kontrole aksies wat daarop gemik is om hul belange te bevorder. Hierdie artikel ondersoek projekkontrole aksies wat die kliënt tydens die projek-ontwerpstadium geneem het om die tydskeduleprestasie van die projek te verbeter. Dinamiese hipoteses en ’n sisteem dinamika konseptuele model van kliëntkontroles en hul rippeleffekte word in hierdie artikel geformuleer uit ’n kombinasie van die bestaande literatuur, denkmodelle van kliënt projekbestuurders wat ingesamel is deur ’n geintegreerde meervoudige gevallestudie, en stelseldenke. Resultate dui daarop dat kliëntkontroles, wat daarop gemik is om die prestasie van die projek tydskedule te verbeter, rippeleffekte oplewer wat die prestasie verswak.