De Villiers, Johannes Jozua Rian; Magnus, Liela
(Naspers, 2005-07-15)
Volgens navorsing van Rian de Villiers van UP dryf swak dissipline en hoë lewenskoste in Brittanje ontnugterde Suid-Afrikaanse onderwysers terug huis toe. Hulle negatiewe ervarings versoorsaak dat hulle by hulle terugkoms ...