God sonder gesig? Moontlike sielkundige interpretasies vir die verborge God in die Hebreeuse Bybel

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Zwan, Pieter
dc.date.accessioned 2018-07-25T07:48:56Z
dc.date.available 2018-07-25T07:48:56Z
dc.date.issued 2017
dc.description.abstract Volgens sekere gedeeltes in die Hebreeuse Bybel kan ʼn mens nie die aanskoue van die (aan)gesig van God oorleef nie. Andersins word weer getuig dat sekere mense die gesig van God wel gesien het, maar dit word nooit beskryf nie, ook wanneer daar selfs gepleit word dat God sy aangesig nie verberg nie, omdat die voortbestaan van alles en almal juis van die positiewe blik van God afhanklik is. Vier moontlike sielkundige verklarings word vir die afwesige gesig van God aangebied: die onsigbaarheid en oënskynlike onbeskryfbaarheid van God se gesig kan uit ʼn psigoanalitiese gesigspunt as menslike projeksie van skaamte en skuld vertolk word. Tweedens kon die moontlike falliese aard van God homoerotiese impulse gegee het, wat verdoesel moes word. Derdens is die visueel afwesige God in ooreenstemming met die tweekamerbreinteorie as regressie tot die ouditiewe geïnterpreteer word. Vierdens kan die gesig van God ook ʼn onbewuste assosiasie met die son as bewussynssimbool en van sinvolle lewensinsig wat in tye van teëspoed verborge bly, gehad het. Wanneer hierdie lig verblindend skerp is, verloor die mens in sy ervaring van God sy sig en vertolk dit as die afwesigheid van God. en_ZA
dc.description.department Old Testament Studies en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.sponsorship Die NRF en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. en_ZA
dc.description.uri https://www.pharosjot.com en_ZA
dc.identifier.citation Van der Zwan, P. 2017, 'ʼn God sonder gesig? Moontlike sielkundige interpretasies vir die verborge God in die Hebreeuse Bybel', Pharos Journal of Theology, vol. 98, pp. 1-14. en_ZA
dc.identifier.issn 2414-3324 (online)
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/65873
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Greek Orthodox Patriarchate en_ZA
dc.rights © 2017 Open Access-Online. This article is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License. en_ZA
dc.subject Hebreeuse Bybel en_ZA
dc.subject Sielkundige interpretasies en_ZA
dc.subject Gesig van God en_ZA
dc.subject Verborge God en_ZA
dc.subject Divine hiddenness
dc.subject Psychological interpretations
dc.subject Hebrew bible
dc.subject God without face
dc.subject.other Theology articles SDG-03
dc.subject.other SDG-03: Good health and well-being
dc.subject.other Theology articles SDG-04
dc.subject.other SDG-04: Quality education
dc.subject.other Theology articles SDG-16
dc.subject.other SDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.title God sonder gesig? Moontlike sielkundige interpretasies vir die verborge God in die Hebreeuse Bybel en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record