In 2017 vind die Eeufees van die Fakulteit Teologie plaas. Die Ned. Hervormde Kerk van Afrika lei sedert 1917 sy teologiese studente
aan die Universiteit van Pretoria op. Prof. J. Buitendag, Dekaanvan die Fakulteit, ontvang tydens die 71ste Algemene Kerkvergadering
die HCM Fourie Erepenning vir die bevordering van reformatoriese teologie.
This article is a reworked version of the opening address delivered at the 71st Assembly of the Netherdutch Reformed Church on
Sunday, 02 October 2016.