Onderliggende liggaamsbeelde van die metaforiese gebruik van die woord, יָד , in die Hebreeuse Bybel

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Zwan, Pieter
dc.date.accessioned 2018-07-12T08:55:47Z
dc.date.available 2018-07-12T08:55:47Z
dc.date.issued 2017
dc.description Hierdie artikel is deel van ʼn postdoktorale navorsingsprogram. en_ZA
dc.description.abstract Benewens verwysings na die menslike liggaamsdeel wat soms antropomorfies op die Godsbeeld geprojekteer word, is die woord, ידָ (hand), ook party keer ʼn metafoor in die Hebreeuse Bybel, en dan met ’n betekenis wat in ten minste een van ses moontlike betekeniskategorieë inpas: eufemisme vir die fallus, sykant van die liggaam, begrensdheid, onbegrensdheid, verdeling of kulturele voorwerpe waarvan die gedenkstene veral belangrik is. Soms oorvleuel hierdie kategorieë. Uit elkeen van hierdie metaforiese gebruike kan sekere afleidings gemaak word oor die destydse kollektiewe beeld van die menslike hand wat waarskynlik onbewustelik gebly het, maar tog deur metafore verraai word. Die metaforiese gebruik kan as ’n soort verplasing van die letterlike gebruik beskou word en die soeke na die onderliggende aspek van die hand wat by elkeen betrokke is, is dus eintlik ’n soort “terugvertaling” na die oorspronklike, letterlike betekenis maar gaan selfs verder deur die onbewuste beeld van hierdie liggaamsdeel na te speur. en_ZA
dc.description.department Old Testament Studies en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.sponsorship Die NRF en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. en_ZA
dc.description.uri https://www.pharosjot.com en_ZA
dc.identifier.citation Van der Zwan, P 2017, 'Onderliggende liggaamsbeelde van die metaforiese gebruik van die woord, יָד , in die Hebreeuse Bybel', Pharos Journal of Theology, vol. 98, pp. 1-13. en_ZA
dc.identifier.issn 2414-3324 (online)
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/65366
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Greek Orthodox Patriarchate en_ZA
dc.rights © 2017 Open Access-Online. This article is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License. en_ZA
dc.subject Metafoor en_ZA
dc.subject Hebreeuse Bybel en_ZA
dc.subject Ligaamsbeelde en_ZA
dc.subject Hand en_ZA
dc.subject Sielkundig interpretasie en_ZA
dc.subject Metaphor
dc.subject Hebrew Bible
dc.subject Body Imagery
dc.subject.other Theology articles SDG-04
dc.subject.other SDG-04: Quality education
dc.subject.other Theology articles SDG-10
dc.subject.other SDG-10: Reduced inequalities
dc.subject.other Theology articles SDG-16
dc.subject.other SDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.title Onderliggende liggaamsbeelde van die metaforiese gebruik van die woord, יָד , in die Hebreeuse Bybel en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record