Huldeblyk : Keorapetse Kgotsitsile (1938–2018)

Show simple item record

dc.contributor.author Willemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)
dc.date.accessioned 2018-06-01T07:24:47Z
dc.date.available 2018-06-01T07:24:47Z
dc.date.issued 2018
dc.description.abstract Ek het Keorapetse Kgotsitsile die eerste keer ontmoet tydens die Culture & Resistance-konferensie in Gaborone, Botswana in Julie 1982. Ek onthou die kort, maer mannetjie goed. Hy was vir die duur van die konferensie, altyd op ‘n drafstappie besig om met bondels papiere onder die arm kruis en dwars oor die rooibruin grond van die konferensieterrein te loop, dikwels in die geselskap van genote soos Thami Mnyele en Mongane Serote of met ‘n assistent in die nabyheid. Alhoewel die geleentheid aangebied is deur die Botswana Nasionale Museum en Kunsgalery was dit duidelik dat die African National Congress se MEDU Arts Ensemble ‘n groot hand in die reëlings gehad het en Willie, soos hy allerweë bekend was, was aan die voorpunt. en_ZA
dc.description.department Afrikaans en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.uri http://www.letterkunde.up.ac.za en_ZA
dc.identifier.citation Willemse, H. 2018, 'Keorapetse Kgotsitsile (1938–2018)', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 55, no. 1, pp. 170-173. en_ZA
dc.identifier.issn 0041-476X (print)
dc.identifier.issn 2309-9070 (online)
dc.identifier.other 10.17159/2309-9070/tvl.v.55i1.4622
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/65058
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_ZA
dc.rights Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_ZA
dc.subject Konferensie en_ZA
dc.subject Gaborone, Botswana en_ZA
dc.subject Keorapetse Kgotsitsile (1938–2018) en_ZA
dc.subject.other Humanities articles SDG-04
dc.subject.other SDG-04: Quality education
dc.title Huldeblyk : Keorapetse Kgotsitsile (1938–2018) en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record