We are excited to announce that the repository will soon undergo an upgrade, featuring a new look and feel along with several enhanced features to improve your experience. Please be on the lookout for further updates and announcements regarding the launch date. We appreciate your support and look forward to unveiling the improved platform soon.
dc.contributor.author | Bekker, P.M. (Petrus Thino)![]() |
|
dc.date.accessioned | 2018-05-24T06:14:48Z | |
dc.date.available | 2018-05-24T06:14:48Z | |
dc.date.issued | 2017 | |
dc.description.abstract | Die derdepartyvoegingsprosedure vorm ’n belangrike deel van die Suid-Afrikaanse regstelsel en die hoofdoel daarvan is om ’n veelvuldigheid van aksies te vermy. Hierdie artikel beoog om ’n kritiese analise van die toepassing en praktiese uitwerking van die derdepartyvoegingsprosedure in die Suid-Afrikaanse reg te verskaf. Die bespreking fokus eerstens op die historiese ontwikkeling van derdepartyvoeging in beide die Hoë en Landdroshowe. Tweedens word die interaksie tussen derdepartyvoeging en die Wet op Verdeling van Skadevergoeding kortliks bespreek. Derdens word sommige van die voorstelle van die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie met betrekking tot die Wet op Verdeling van Skadevergoeding en derdepartyvoeging ondersoek. Laastens word sommige moontlike alternatiewe tot die huidige toepassing van derdepartyvoeging oorweeg. Die gevolgtrekking is dat die huidige toepassing van die derdepartyvoegingsprosedure nie altyd daarin slaag in sy hoofdoel om ’n veelvuldigheid van aksies te vermy nie en derhalwe misluk om ’n spoedige en koste-effektiewe finalisering van ’n dispuut in alle gevalle te bevorder. Daar word ook aangevoer dat die huidige toepassing van die derdepartyvoegingsprosedure in sekere gevalle uiters onbillike gevolge mag meebring vir ’n geringe aanspreeklike verweerder waar ’n grootliks aanspreeklike mededader insolvent, ’n sogenaamde “man van strooi” is, of nie beskikbaar is nie. Daar word geargumenteer dat die Wet op Verdeling van Skadevergoeding en die hofreëls gewysig behoort te word om voorsiening te maak vir ’n prosedure ingevolge waarvan ’n derde party vis-à-vis die eiser gevoeg word in ’n geding en dat die beginsel van aanspreeklikheid in solidum vervang moet word met die beginsel van proporsionele aanspreeklikheid ten aansien van gesamentlike mededaders. | en_ZA |
dc.description.department | Procedural Law | en_ZA |
dc.description.department | Procedural Law | en_ZA |
dc.description.librarian | am2018 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Bekker, T 2017, 'Third party joinder : a plea for reform', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, no. 4, pp. 622-635. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/64997 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Reform | en_ZA |
dc.subject | Hervorming | en_ZA |
dc.subject | Derdepartyvoeging | en_ZA |
dc.subject | Third party joinder | en_ZA |
dc.title | Third party joinder : a plea for reform | en_ZA |
dc.title.alternative | Derdepartyvoeging : pleit vir hervorming | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |