Companies need to thrive in a dynamic environment, responding to it in an agile way. Within a company’s ICT domain, a key to achieving agility is to use agile software development. Experience, together with a literature review, has shown that the agile software development family of methods does not naturally fit into the context of medium to large enterprises. This article focuses on the challenges associated with agile software development. The main contribution of the article is to affirm that a class-of-problems exists – i.e., that many practitioners face challenges in implementing existing agile software development approaches successfully in medium to large enterprises. We also gather data via multiple interviews to show that the class-of-problems exists in a real-world enterprise that currently applies agile software development in medium-sized governmental bodies.
Ondernemings moet oorleef in ’n dinamiese omgewing deur pro-aktief op hulle omgewing te reageer. Ratse (‘agile’) sagteware ontwikkeling speel ’n sleutel rol binne die onderneming se inligting tegnologie afdeling om dit te bewerkstellig. Ondervinding, en ’n literatuurstudie, het aangedui dat ratse sagteware ontwikkeling nie natuurlik pas binne die raamwerk van groot en middelslag ondernemings se inligting tegnologie afdelings nie. Die artikel bespreek die uitdagings wat verband hou met ratse sagteware ontwikkeling, en bevestig dat ’n generiese probleem bestaan – naamlik, dat praktisyns probleme ondervind om ratse sagteware beginsel te implimenteer by groot en mediumslag ondernemings. Die studie maak gebruik van onderhoude om te bevestig dat die generiese probleem ook bestaan by werklike medium grote staatsinstellings wat tans ratse sagteware ontwikkeling toepas.