Over the past century the type casting of President SJP Kruger has remained largely
unchanged. Generally, he is portrayed as a kind of people’s (volks) hero whilst on the
other hand he is depicted as an ignorant Boer tyrant. Consequently, it can be argued that
his character has crystallised around a dualistic representation where the “common”
Kruger is perceived in primarily positive or negative terms. This representation is
particularly apparent in the period before and during the Anglo-Boer South African War
of 1899-1902 as Kruger represented the epitome of Boer Republican independence.
Nevertheless, this general stereotypical representation of Kruger consequently resulted
in the downplaying of some of his other characteristics. An analysis of a selection
of Kruger’s wartime telegraphic correspondence from May 1900 to September 1900
– Kruger’s so-called crisis period – demonstrated the need to challenge this general
representation. Not only do Kruger’s war telegrams point to a more “humane” side
of the President but they also emphasizes the value of the war telegram as a historical
source. This article therefore fi rstly endeavours to demonstrate how Kruger has been
depicted in a selection of works written by both contemporary and twentieth century
(and later) authors. In addition, it seeks to investigate the character of the “wartime
Kruger” as is refl ected in his war telegrams.
Die tipering van president SJP Kruger het in die laaste eeu tot ’n groot mate onver anderd
gebly. Oor die algemeen is hy voorgestel as ’n tipe volksheld terwyl hy aan die ander kant
voorgestel is as ’n onkundige Boere despoot. Gevolglik kan daar aangevoer word dat sy
karakter gekristaliseer het rondom ’n tweeledige tipering waar die “algemene” Kruger
voorgestel word in hoofsaaklik positiewe en negatiewe terme. Hierdie voorstelling
is veral opvallend in die periode voor en tydens die Anglo-Boere Suid-Afrikaanse
Oorlog van 1899-1902, terwyl Kruger as die verpersoonliking van Republikeinse onafhanklikheid gestaan het. Nietemin, lei hierdie stereotipiese voorstelling van Kruger
daartoe dat ander aspekte van sy karakter gevolglik onderspeel word. ’n Analise van ’n
keur van Kruger se telegrafi ese oorlogskorrespondensie van Mei 1900 tot September
1900 – Kruger se sogenaamde “krisis periode”- het getoon dat daar ’n behoefte is om
die algemene uitbeelding van Kruger uit te daag. Kruger se oorlogstelegramme ontbloot
nie slegs ’n meer menslike sy van die President nie, maar beklemtoon ook die waarde
van die oorlogstelegram as ’n historiese bron. Hierdie artikel poog eerstens om aan te
dui hoe Kruger voorgestel is in ’n verskeidenheid van publikasies wat geskryf is deur
beide kontemporêre en twintigste-eeuse (en latere) skrywers. Daarbenewens, word
gepoog om die karakter van die “Oorlogstydse Kruger” te ondersoek soos weerspïeel
in sy oorlogstelegramme.