dc.contributor.author |
Van der Merwe, Jaco
|
|
dc.contributor.author |
Kleynhans, Bouwer
|
|
dc.contributor.author |
Cloete, C.E. (Christiaan Ernst)
|
|
dc.date.accessioned |
2018-01-24T07:40:14Z |
|
dc.date.available |
2018-01-24T07:40:14Z |
|
dc.date.issued |
2017 |
|
dc.description.abstract |
Alhoewel volhoubare fasiliteitsbestuur toenemend erkenning in ontwikkelende lande geniet en in veral nuwe geboue geïmplementeer word, is daar min inligting beskikbaar oor volhoubare praktyke in fasiliteitsbestuur wat plaaslik in Suid-Afrika, en veral in Pretoria, toegepas word. In hierdie artikel word vyf belangrike gebiede vir volhoubare fasiliteitsbestuur in winkelsentrums ondersoek, naamlik energieverbruik, watergebruik, materiaal- en hulpbronbestuur, interne omgewingskwaliteitbestuur en liggingsbestuur. Verder is daar vasgestel watter volhoubare fasiliteitsbestuurstrategieë en -metodes tans op hierdie gebiede toegepas word asook watter persepsies by eiendomsbestuurders oor volhoubare fasiliteitsbestuur in winkelsentrums in Pretoria bestaan.
Vir doeleindes van hierdie studie was alle winkelsentrums in Pretoria met ’n handelsoppervlakte van 10 000m² of groter geïdentifiseer. ’n Totaal van 69 winkelsentrums het aan die vereiste minimum grootte voldoen. Vraelyste asook een-tot-een onderhoude met eiendoms- en sentrumbestuurders is gebruik om die toepassing van volhoubare fasiliteitsbestuur te karakteriseer. Waar die winkelsentrums deur die eienaars self bestuur word, is onderhoude ook met die eienaars gevoer.
Voltooide vraelyste is van sowat ’n kwart van die totale steekproefpopulasie, verteenwoordigend van ’n verhuurbare oppervlakte van 765 835m2 en 1 663 winkels terug ontvang. Byna 90% van die respondente het aangedui dat die ‘eiendomsbestuurs’funksie intern uitgevoer word, teenoor meer as 94% wat die ‘fasiliteitsbestuurs’funksie intern bestuur.
Daar is bevind dat volhoubare fasiliteitsbestuurspraktyke wel toegepas word in winkelsentrums in Pretoria, maar dat daar ’n duidelike voorkeur bestaan vir praktyke wat lei tot finansiële besparings, welke praktyke dan ook algemeen toegepas word. Praktyke wat bydra tot sosiale en omgewingsdoelwitte word tot ’n veel mindere mate toegepas, as gevolg van die persepsie dat
sulke praktyke nie lei tot finansiële besparings of bydra tot die bestuur van die
sentrums nie en dus as minder belangrik geag word. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Although sustainable facility management is increasingly gaining recognition
in developing countries and is implemented in new buildings, in particular,
hardly any information is available regarding sustainable practices in facility
management that are applied locally in South Africa, and particularly in
Pretoria. In this article, five key areas for sustainable facility management
in shopping centres are investigated, namely energy consumption, water
consumption, materials and resource management, internal environment
quality management, and location management.
This study also established which sustainable facility management strategies and
methods are currently being applied and what perceptions property managers
in shopping centres in Pretoria have regarding sustainable facility management.
Questionnaires and one-on-one interviews with property managers and centre
managers and owners were employed to obtain qualitative information such
as the perceptions and knowledge of the respondents, as well as quantitative
information such as quantities and percentages. The sample and data collected
for the study are limited to shopping malls in Pretoria with a commercial area of
10 000m² or more, which yielded a total of 69 shopping centres.
Completed questionnaires were returned by approximately a quarter of the
total sample population, representing a lettable area of 765 835m2 and 1 663
stores. Nearly 90% of the respondents indicated that the ‘property’ management
function is done internally, compared with over 94% that internally manage the ‘facility’ management function.
It was found that sustainable facility management practices are being applied
in shopping centres in Pretoria, but that there is a clear preference for widely
applied practices that lead to financial savings. Practices that contribute to
social and environmental objectives are applied to a much lesser extent,
due to the perception that such practices do not result in financial savings or
contribute to the management of the centres and are, therefore, regarded as
less important. |
en_ZA |
dc.description.department |
Construction Economics |
en_ZA |
dc.description.librarian |
am2018 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.journals.co.za/content/journal/struct |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Van der Merwe, J., Kleynhans, B. & Cloete, C. 2017, 'Volhoubare fasiliteitsbestuur in winkelsentrums in Pretoria', Acta Structilia, vol. 24, no. 1, pp. 7398. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
1023-0564 (print) |
|
dc.identifier.issn |
2415-0487 (online) |
|
dc.identifier.other |
10.18820/24150487/as24i1.4 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/63719 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
SUNMeDIA |
en_ZA |
dc.rights |
© UV/UFS |
en_ZA |
dc.subject |
Volhoubare fasiliteitsbestuur |
en_ZA |
dc.subject |
Eiendomsbestuur |
en_ZA |
dc.subject |
Volhoubaarheids-kriteria |
en_ZA |
dc.subject |
Winkelsentrums |
en_ZA |
dc.subject |
Sustainable facilities management |
en_ZA |
dc.subject |
Property management |
en_ZA |
dc.subject |
Sustainability criteria |
en_ZA |
dc.subject |
Shopping centres |
en_ZA |
dc.title |
Volhoubare fasiliteitsbestuur in winkelsentrums in Pretoria |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |