Mining related activities are more expansive than ever before, with population growth data showing an exponential
increase. These societies form part of the world consumer market in which people are constantly buying products
with a short life-expectancy, such as consumer electronic devices. More often than not, these mining activities occur
in developing countries or rural areas. A repercussion of mines located long distances from active communities is the
formation of new communities based solely on the monetary system of a mine. Various precedents show the societal
damage caused by the inevitable closure of mines. This eventuality is not the only societal concern associated
with mining communities; communities with few social binding factors. These spaces are often made up of individuals
from geographically and culturally disparate spaces who are brought together solely in their united search for
monetary stability. This often leaves these communities rife with xenophobic tendencies and unsustainably weak
community identities. Can a system be created in which community identity can act as a social catalyst preventing
the disintegration of communities abandoned by mines? The close-out plans, drawn up by mines, leaves a lot to be
desired. Based on outdated environmental data and environmental laws, these closure plans offer very little environmental
protection or land rehabilitation options, and nearly no protection of any kind for communities involved in
mining activities. There lies irreversible societal and environmental damage in our near future, not only for South
Africa, but worldwide, if we do not start offering up innovative ideas and possible solutions for these mining communities.
This dissertation will investigate architecturally based solutions for community stability, and environmental stability,
through the formation of a strong communal identity which will be based on environmental rehabilitation as the
catalyst for stability. The proposed site exists as a no-man’s-land between the Refilwe Community and Cullinan
diamond mines' largest slime dam. The constant expansion of the Refilwe community has pushed property development
to the absolute limit, in terms of proximity to the slime dam. This community currently borders on this slime
dam, hazardous to the humans and animals that live there.The history of Refilwe exemplifies pre-Apartheid and
Apartheid laws of segregation; a political system which still affects the identity of the residents and the community
as a whole today. Recent community-directed architectural failures leads this dissertation to reconsider how architecture
can rehabilitate or assist a community. As a point of departure, this dissertation examines utilizing existing
potential within a damaged space and analyses the significant community requirements at hand. The architectural
response will primarily be based on information collected from various sources, including but not limited to: sites
studies, environmental analyses, precedents and historical information. The programme was developed to utilize
architecture as a response method for remediation of both man and nature.
Myn gebasseerde aktiwiteite het 'n hoër produksie en verwagting as ooit tevore met die bevolking se eksponensiële
toename. Hierdie gemeenskappe vorm deel van die wêreld se vebruikersmark. Die publiek koop aanhoudend produkte wat
binne 'n paar jaar op die vullishoop beland, byvoorbeeld elektroniese objekte. Die meerderheid myne word gevind in
onontwikkelde lande of in 'n plattelandse omgewing. Die nadeel van myne wat ver van stedelike gebiede is, is dat die nuwe
gemeenskappe alleenlik gevorm word om die stigting van die myn. Dit is bewys dat die onvermydelike staking van produksie
van myne veroorsaak sosiale verwoesting in sulke gemeenskappe. Dit is nie die enigste probleem nie. Hierdie
gemeenskappe het geen sosiale groepseenheid nie en bestaan meestal van mense van verskillende agtergronde en plekke.
Hulle is saamgegooi as gevolg van werksgeleenthede. Die gevolg daarvan is dat die gemeenskap se individuele identiteit
swak is, en xenofobiese gevoelens ontstaan.
Die vraag is, kan 'n sisteem ontwerp word om 'n gemeenskaplike identiteit te help vorm? Wat sal help om die gemeenskap
bymekaar te hou en te ontwikkel na die myn toemaak? Die finale plan vir die toemaak van 'n myn is gewoonlik nie bevredigend
genoeg nie. Gebaseer op verouderde omgewingsinformasie en omgewingswette word te min beskermings opsies
aangebied vir die rehabilitasie van die gebied. Onomkeerbare sosiale en omgewingsvernietiging sal in die toekoms volg, nie
net vir Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd, indien ons nie begin kyk na nuwe kreatiewe idees, en moontlike oplossings vir
hierdie myn gemeenskappe nie.
Die verhandeling versoek en beoog 'n oplossing met argitektuur as basis en agtergrond, vir die gemeenskap en die omgewings
stabiliteit, deur die vorming van 'n sterker gemeenskaps identiteit wat gebaseer word of omgewings rehabilitasie. Die
voorgestelde terrein plan en ontwikkeling skep 'n buffer tussen die Refilwe gemeenskap en die Cullinan Diamant Myn se
grootste slyk dam. Die aanhoudende populasie aanwas van die Refilwe gemeenskap het eindomsontwikkeling tot aan sy
grense gestoot in terme van sy ligging tot die slyk dam. Huidiglik grens die gemeenskap aan die slyk dam wat 'n gesondheids
risiko is vir mens en dier wat daar lewe. Die geskiedenis van Refilwe vertoonbeeld die tydperk van Apartheid en Apartheidswette
van segregasie, 'n politiese sisteem wat tot vandag toe die identiteit van die inwoners en die gemeenskap negatief
beinvloed. Onlangse gemeenskapsgedrewe argitektuur mislukkings, lei hierdie verhandeling na die heroorweging van hoe
argitektuur 'n gemeenskap kan rehabiliteer.
Ter afsluiting, ondersoek die verhandeling die moontlikheid om die huidige potensiaal te gebruik in 'n geaffekteerde ruimte
en om die toepaslike gemeenskapbehoeftes te analiseer. Die argiteksgedrewe antwoord sal primêr gebaseer wees op data
versamel van verskeie oorde, insluitende maar nie beperk tot: terreinstudies, omgewings analises, feite en historiese inligtig.
Die projek was ontwikkel om argitektuur te gebruik as 'n moontlike antwoord vir die herstel van mens en die natuur en om
'n nuwe simbiose te skep.