dc.contributor.author |
Mihai, Maryke Anneke
|
|
dc.date.accessioned |
2018-01-15T10:13:54Z |
|
dc.date.available |
2018-01-15T10:13:54Z |
|
dc.date.issued |
2017-02-23 |
|
dc.description.abstract |
Die doelwit van hierdie studie was om die sleutelbestuursuitdagings en tipe bestuursbenadering te bepaal, wat ontstaan het gedurende ’n informasiekommunikasie-tegnologienetwerk tussen ses skole, met die uitsaai van Wiskunde- en Wetenskaplesse vir Graad 12-leerders. In April 2008 is ’n interaktiewe witbord-netwerk op ’n dorp in Mpumalanga gevestig, met een van die provinsie se voorste skole in vennootskap met vyf benadeelde skole. ’n Kwalitatiewe beskrywende studie is onderneem. Ek het die realiteite deur die oë van die deelnemers beskryf en die konteks van die studie uit my eie perspektief. Die projek was ’n gevallestudie, wat verwys na ’n klein geografiese gebied met ’n spesifieke getal individue as deelnemers. Ek het ’n inhoudsanalise van die semigestruktureerde onderhoude, dokumente en veldnotas onderneem. Die data is in verskillende kodes en families in Atlas.ti verdeel en die patrone beskryf. Bevindinge dui ’n verskil aan tussen die bestuursuitdagings van die benadeelde skole en leierskool. ’n Sisteembenadering is gevolg. ’n Gebalanseerde matriksmodel het in die leierskool ontwikkel, maar die benadeelde skole se onderwysers het steeds hiërargies aan hul departementshoofde en die skoolhoof gerapporteer. Hulle het ook horisontaal oor skoolgrense heen aan die projekbestuurder, administratiewe beampte en departementshoofde in hul vakgroepe gerapporteer. Hierdie studie dra by tot die huidige bestuursteorie deur die beskrywing van die matriksmodel, wat in die leierskool ontwikkel het, sowel as deur die bespreking van die bestuursprosedures in die landelike skole, en die spesiale rolle wat die deelnemers gespeel het. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
The purpose of this study was to describe the management challenges and the type of management approach that developed during the implementation of an ICT network between six schools, transmitting Maths and Science lessons for grade 12 learners. In April 2008 an interactive whiteboard (IWB) network was established in a Mpumalanga town, with one of the province’s foremost schools being partnered with five disadvantaged schools. A qualitative descriptive study was undertaken. I described the reality through the eyes of the participants and the context of the study from the perspective of the researchers. The project is a case study that investigates a small geographical area with a small number of individuals chosen. I undertook a content analysis of my semistructured interviews, documents and field notes. The data was divided in different codes and families in Atlas.ti and the patterns described. Findings indicate a difference between the management challenges of the rural schools and the leading school. A systems approach was followed. A balanced matrix management model developed in the leading school, but in the rural schools teachers still reported hierarchically to their HODs and principals. They also reported horizontally to the project manager, administrative officer and HODs of the leading school in their subject groups. This study contributes to current management theory, by means of the description of the matrix model developed in the leading school, the discussion of the management procedures in the rural schools, as well as the special roles played by the participants. |
en_ZA |
dc.description.department |
Science, Mathematics and Technology Education |
en_ZA |
dc.description.librarian |
hj2018 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://www.satnt.ac.za |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Mihai, M.A., 2017, ‘Bestuursuitdagings van ’n informasiekommunikasie-tegnologienetwerk in landelike skole’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 36(1), a1365. https://doi.org/10.4102/satnt.v35i1.1365. |
en_ZA |
dc.identifier.issn |
0254-3486 (print) |
|
dc.identifier.issn |
2222-4173 (online) |
|
dc.identifier.other |
10.4102/satnt.v35i1.1365 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/63544 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
AOSIS Open Journals |
en_ZA |
dc.rights |
© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. |
en_ZA |
dc.subject |
Interaktiewe witbord-netwerk |
en_ZA |
dc.subject |
Interactive whiteboard (IWB) network |
en_ZA |
dc.subject |
Informasiekommunikasie-tegnologienetwerk |
en_ZA |
dc.subject |
Information communication technology (ICT) network |
en_ZA |
dc.subject |
Bestuur |
en_ZA |
dc.subject |
Management |
en_ZA |
dc.subject |
Landelike skole |
en_ZA |
dc.subject |
Rural schools |
en_ZA |
dc.title |
Bestuursuitdagings van ’n informasiekommunikasie-tegnologienetwerk in landelike skole |
en_ZA |
dc.title.alternative |
Challenges of managing an information communication network in rural schools |
en_ZA |
dc.type |
Article |
en_ZA |