dc.contributor.advisor |
Robbertse, P.J. (Petrus Johannes), 1932- |
|
dc.contributor.coadvisor |
Kok, P.D.F. |
|
dc.contributor.postgraduate |
Van Wyk, Abraham Erasmus (Braam) |
|
dc.date.accessioned |
2017-12-01T12:34:44Z |
|
dc.date.available |
2017-12-01T12:34:44Z |
|
dc.date.created |
1985 |
|
dc.date.issued |
1985 |
|
dc.description |
Thesis (DSc)--University of Pretoria, 1985. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
This study extends the work on the comparative stem and leaf anatomy of the southern African species of Eugenia
presented by the author as an M.Sc. thesis in 1978. Additional sources of potential taxonomic evidence were studied
in the light of the new taxonomic framework suggested by the anatomical fmdings. The principal objective was to
evaluate the taxonomic significance of various characters as an aid towards a regional revision of this taxonomically
difficult genus.
Contributions are presented on reproductive biology, foliar leaf organography, morphology and ontogeny of
the seed and the structure of the stomata, wood, bark and pollen. The thesis is a compilation of 12 papers published
in scientific journals over a period of about seven years. It also contains a synthesis of the principal fmdings, an outline
of a proposed new classification of Eugenia in southern Africa with keys to the principal taxa, supplemented by
notes on diagnostic characters, synonymy, typification and geographical distribution.
Anatomical and morphological data from different sources (especially the frrst-formed stem periderm, bark,
stomata, inflorescences, seeds and fruits) provide convincing evidence that Eugenia in southern Africa constitutes a
heterogeneous assemblage of two co-ordinate groups of species. Group X seems to be most closely related to the
mainly New World species of Eugenia, whereas group Y relates to the Old World genusJossinia OC. (usually reduced
to the synonymy of Eugenia). Owing to the lack of comparative data on Eugenia elsewhere, bothsupraspecific groups
are provisionally maintained as informal categories.
The present study has rendered untenable the inclusive specific circumscriptions recently proposed for Eugenia
in southern Africa. In a new classification, 14 species (five new) and five subspecies are proposed for the FSA region,
compared to two species and at least six subspecies maintained by White (1977 & 1978). New taxa lacking valid
names are provisionally referred to by alphabetical characters. Group X consists of E. capensis (Eckl. & Zeyh.) Sond.
with subspp. capensis, gueinzii (Sond.) F. White and A [probably within the concept of subsp. aschersoniana (F.
Hoffm.) F. White1 E. natalitia Sond., E. simii Duemmer and E. umtamvunensis VanWyk: Group Y includes E. albanensis
Son d., E. erythrophylla Strey, E. pusilla N.E. Br ., E. verdoomiae VanWyk, E. woodii Duemrner with subspp.
woodii and A, E. zeyheri (Harv.) Harv., E. zuluensis Duemmer and Eugenia spp. A, B and C. Species diagnoses are
mainly based on habit, habitat, geographical distribution, bark structure, foliar leaf organography, type of indumentum,
inflorescence structure and floral morphology-particularly the stigma and hypanthium in structural hermaphrodites.
Noteworthy findings include the presence of water-stomata, conspicuous lipid bodies in the subsidiary cells,
wood with pith flecks (pathological) and prismatic crystals enclosed by a thick lignified sheath, bark with a pseudocortex
in group X and two types of phelloid cells. A new term 'anomostaurocytic' is proposed for the stomatal type
in the native species. For the first time pollen dimorphism and a pachychalazal seed coat are reported for members
of the Myrtaceae. Eugenia in southern Africa displays morphological androdioecy but is functionally dioecious. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Die huidige ondersoek is 'n voortsetting van die vergelykende stingel- en blaaranatomiese werk op die Suider-Afrikaanse
Eugenia-spesies wat in 1978 as 'n M.Sc.-verhandeling voorgele is. Bykomende bronne van potensiiHe taksonomiese
getuienis is ondersoek in die lig van die nuwe taksonomiese raamwerk wat deur die anatomiese bevindings daargestel
is. Die hoofdoelwit was die evaluering van die taksonomiese belangrikheid van verskillende kenmerke as hulpmiddels
in 'n plaaslike hersiening van hierdie taksonomies-moelike genus.
Bydraes oor veral die voortplantingsbiologie, loofblaarorganografie, saadmorfologie en -ontogenie en struktuur
van die stomas, hout, bas en stuifmeel word verskaf. Die proefskrif is uit 12 artikels wat oor 'n tydperk van om trent
sewe jaar in wetenskaplike tydskrifte gepubliseer is, saamgestel. Dit bevat ook 'n sintese van die belangrikste bevindings,
die raamwerk van 'n voorgestelde nuwe klassifikasie van Eugenia in Suider-Afrika met sleutels tot die belangrikste
taksons, aangevul deur aantekeninge oor diagnostiese kenmerke, sinonimie, tipifisering en geografiese verspreiding.
Anatomiese en morfologiese gegewens van verskillende bronne (veral die eerste-gevormde stingelperiderm, bas,
stomas, bloeiwyses, saad en vrugte) verskaf oortuigende getuienis dat Eugenia in Suider-Afrika 'n heterogene groepering
is wat uit twee gelykwaardige spesiegroepe bestaan. Spesiegroep X is skynbaar die naaste verwant aan dieEugeniaspesies
van hoofsaaklik die Nuwe Wereld, terwyl groep Y verwantskap met Jossinia DC. (gewoonlik as 'n sinoniem
van Eugenia beskou) in die Ou Wereld vertoon. Weens die gebrek aan vergelykende inligting oor Eugenia in ander
werelddele, word beide supraspesifieke groepe voorlopig as informele kategoriee gehandhaaf.
Die huidige ondersoek maak die omvattende spesie-omgrensings wat onlangs vir Eugenia in Suider-Afrika voorgestel
is, onaanvaarbaar. In 'n nuwe klassifikasie word 14 spesies (vyf nuut) en vyf subspesies vir die FSA-gebied
voorgestel, teenoor die twee spesies en minstens ses subspesies wat White (1977 & 1978) onderskei. Letters van die
alfabet word voorlopig gebruik om na nuwe taksons sonder geldige name te verwys. Groep X bestaan uit E. capensis
(Eckl. & Zeyh.) Sond. met subspp. capensis, gueinzii (Sond.) F. White en A [moontlik binne die konsep van subsp.
aschersoniana (F. Hoffm.) F. White], E. natalitia Sond., E. simii Duemmer en E. umtamvunensis VanWyk. Groep Y
sluit in E. albanensis Son d., E. erythrophylla Strey, E. pusilla N.E. Br., E. verdoomiae VanWyk, E. woodii Duemmer
met subspp. woodii en A, E.zeyheri (Harv.)Harv., E.zuluensis DuemmerenEugenia spp. A, Ben C. Spesiediagnoses is
hoofsaaklik gebaseer op groeivorm, habitat, geografiese verspreiding, basstruktuur, loofblaarorganografie, indumentum-
tipe, bloeiwysestruktuur en blommorfologie-veral die stempel en hipantium van strukturele hermafrodiete.
Vermeldingswaardige bevindings sluit in die aanwesigheid van waterstomas, opvallende lipiedliggame in die
hulpselle, hout met murgvlekke (patologies) en prismatiese kristalle omsluit deur 'n gelignifiseerde skede, bas met 'n
pseudokorteks by groep X en twee tipes felloiedselle. Die nuwe term 'anomostaurosities' word vir die stomatipe van
die inheemse spesies voorgestel. Stuifmeeldimorfisme en 'n pagichalasale saadhuid is vir die eerste keer by verteenwoordigers
van die Myrtaceae aangeteken. Eugenia in Suider-Afrika vertoon morfologiese andresie maar is eintlik
funksioneel tweehuisig. |
en_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_ZA |
dc.description.degree |
DSc |
en_ZA |
dc.description.department |
Plant Production and Soil Science |
en_ZA |
dc.description.sponsorship |
Foundation for Research Development of the C.S.I.R. |
en_ZA |
dc.description.sponsorship |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Van Wyk, AE( 1985, Contributions towards a new classification of Eugenia L. (Myrtaceae) in Southern Africa, DSc Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/63415> |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/63415 |
|
dc.language.iso |
en |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
|
dc.subject |
UCTD |
en_ZA |
dc.title |
Contributions towards a new classification of Eugenia L. (Myrtaceae) in Southern Africa |
en_ZA |
dc.type |
Thesis |
en_ZA |