Generaal J.B.M. Hertzog

Show simple item record

dc.coverage.spatial South Africa
dc.date.accessioned 2017-08-23T08:05:03Z
dc.date.available 2017-08-23T08:05:03Z
dc.date.created 2017
dc.date.issued 1899-1902
dc.description Tydens die vredesamesprekings te Vereeniging, het Generaal J.B.M. beklemtoon dat dit 'n regsbeginsels is dat 'n afgevaardigde nie bloot as agent of mondstuk van sy kiesers beskou kan word nie, maar dat hy inderdaad in sake van openbare aard 'n gevolmagtigde is. Die afgevaardigdes kan dus hul menings vorm volgens wat hulle ter vergadering verneem, mits hul vashou aan wat die volksgees is en mits hulle oortuig is deur die feite wat aan hulle voorgelê is dat, as die feite aan die volk bekend was, die volk hulle sou opgedra het om te stem soos hulle wel stem. af_ZA
dc.format.medium Black and white photograph en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/61767
dc.relation.ispartof Provenance photograph collection
dc.rights © Richard Wade (Digital collection) en_ZA
dc.subject General J.B.M. Hertzog en_ZA
dc.subject Anglo-Boer War en_ZA
dc.subject Peace discussions
dc.subject.lcsh South African War, 1899-1902
dc.title Generaal J.B.M. Hertzog en_ZA
dc.type Still Image en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record