The purpose of this study is to identify the factors that medium-sized South African
companies consider important in the acquisition of an Enterprise Resource Planning (ERP) solution. Through an extensive literature review, fourteen ERP selection criteria were identified. Using these fourteen criteria, a questionnaire was
developed to test and rate these criteria on a 10-point scale. Results from the
survey show that manufacturing and non-manufacturing companies rate reliability,
compatibility, service, and support as the most important criteria when selecting an
ERP solution.
AFRIKAANS: Die doel van hierdie studie is om die faktore te identifiseer wat deur mediumgrootte Suid-Afrikaanse firmas gebruik kan word in die aankoop van hulpbronbeplanningstelsels. Deur 'n uitgebreide literatuurstudie is veertien kriteria geïdentifiseer wat gebruik kan word as 'n meganisme om die aankoop van die stelsel te evalueer. Uit hierdie kriteria is 'n vraelys ontwerp wat die kriteria toets en evalueer op 'n tien-punt skaal. Uit die ondersoekresultate is gevind dat vervaardiging- en nie-vervaardigingsondernemings betroubaarheid, versoenbaarheid, diens, en ondersteuning beskou as die belangrikste kriteria wat gebruik kan word in die keuse van 'n hulpbronbeplanningstelsel.