Abstract:
Bakteriële weerstand teen
antibiotika het die afgelope
twee dekades wêreldwyd
betekenisvolle aandag
gekry, vanuit die perspektief
van bewustheid van die implikasies
van die ontwikkeling van weerstand vir
mens en dier, asook die bevordering van
rentmeesterskap van antibiotika.