dc.contributor.advisor |
Botha, J.L. |
|
dc.contributor.coadvisor |
Steyn, Ben J.M. (Barend Johannes Marthinus) |
|
dc.contributor.postgraduate |
Heunis, Christo Du Plessis |
|
dc.date.accessioned |
2017-07-27T06:57:05Z |
|
dc.date.available |
2017-07-27T06:57:05Z |
|
dc.date.created |
1997 |
|
dc.date.issued |
1997 |
|
dc.description |
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1997. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
After ten years of experience as team building consultant, a literature study, an overseas study tour
and the attendance of several national and international seminars on the topic, pointed out that
adventure as educational tool is founded in Human Movement Science. This emerging phenomenon
draws on knowledge from several disciplines. This interdisciplinary character causes confusion and
uncertainty amongst practitioners.
Team building is relevant especially when people have to manage the consequences of a changing
environment. Contemporary science calls for a different approach to practice which coincides with
the demands of a changing business environment.
Adventure experiences can be optimised to the level of an educational tool. The educational value of
adventure is not a recent phenomenon but can be traced back as far as ancient Greek philosophers
like Plato (427 B.c.) and Aristotle (384 B.c.). This was rediscovered by a German philosopher and
educator Kurt Hahn (1886-1974) who founded Outward Bound. In 1970 Outward Bound principles
were integrated within a high school Physical Education curriculum. The success of Project
Adventure made adventure experiences accessible to other disciplines including organisational development
through team building.
Whenever adventure experiences are optimised to a learning experience it is referred to as adventure
related experiential learning. This process consists of a macro and micro phase.
This study argues that adventure related experiential learning has it's roots in Physical Education
and therefore holds the potential to act as interdisciplinary and intradisciplinary bridge in Human
Movement Science. The aim of this study is to revitalise the image of a discipline that became fragmented. |
en_ZA |
dc.description.abstract |
Na tien jaar praktykverwante ervaring as spanboukonsultant, 'n oorsese studiereis, literatuurstudie
en die bywoning van internasionale en nasionale kongresse oor die onderhawige onderwerp, wys
daarop dat avontuurgerigte spanbou binne die menslike bewegingskundige vakterrein gefundeer is.
Hierdie ontluikende belangstellingsveld toon 'n sterk interdissiplinere karakter en dit veroorsaak
verwarring en onsekerheid by operateurs.
Veranderingsbestuur is 'n gemeenskaplike doelwit van spanbouprogramme. Die eise van 'n ontluikende
wetenskapsfilosofie stem ooreen met die eise van 'n veranderende besigheidsmilieu.
Avontuurbelewing kan as opvoedkundige hulpmiddel aangewend word. Die gebruik van avontuurbelewing
vir opvoedkundige doeleindes kan teruggevoer word tot anti eke Griekse filosofiese sienswyses
(Plato 427 v.C. en Aristoteles 384 v.C. ). Die opvoedkundige waarde van avontuurbelewing
is deur 'n Duitse filosoof en opvoedkundige Kurt Hahn ( 1886-197 4) herontdek. Hahn se opvoedkundige
idees is praktykgerig gelmplementeer onder die vaandel van Outward Bound. Die Outward
Bound-beginsels is in 1970 met 'n liggaamlike opvoedingkurrikulum by 'n hoerskool in 1970 gelntegreer.
Dit het as Project Adventure bekend gestaan. Die sukses van hierdie program het vinnig
uitgebrei na ander dissiplines, onder andere korporatiewe spanbou.
Wanneer avontuurbelewing tot leerervaring geoptimaliseer word, word daarna verwys as avontuurgerigte
ervaringsleer. Hierdie gebeure-georienteerde proses bestaan uit 'n makro- en mikrofase. In
hierdie studie word geargumenteer dat die oorsprong van avontuurgerigte ervaringsleer tot Liggaamlike
Opvoeding teruggevoer kan word. Daarom kan avontuurgerigte ervaringsleer interdissipliner
en intradissipliner brue slaan vanuit die Menslike Bewegingskunde.
Die doel van hierdie studie is om opnuut impetus te gee aan 'n vakterrein wat gefragmenteer is. |
en_ZA |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_ZA |
dc.description.degree |
MA |
en_ZA |
dc.description.department |
Biokinetics, Sport and Leisure Sciences |
en_ZA |
dc.identifier.citation |
Heunis, CDP 1997, A vontuurgerigte spanbou in 'n eietydse samelewing : 'n menslike bewegingskundige perspektief, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/61462> |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/61462 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
|
dc.subject |
Team building |
en_ZA |
dc.subject |
New paradigm |
en_ZA |
dc.subject |
Experiential learning |
en_ZA |
dc.subject |
Human movement |
en_ZA |
dc.subject |
Metaphoric transference |
en_ZA |
dc.subject |
UCTD |
en_ZA |
dc.title |
A vontuurgerigte spanbou in 'n eietydse samelewing : 'n menslike bewegingskundige perspektief |
en_ZA |
dc.type |
Dissertation |
en_ZA |