Wireless sensor networks have become increasingly popular in many applications such as environment monitoring and law enforcement. Data aggregation is a method used to reduce network traffic but cannot be used together with conventional encryption schemes because it is not secure and introduces extra overhead. Homomorphic encryption is an encryption scheme that allows data processing on encrypted data as opposed to plaintext. It has the benefit that each intermediate node does not have to decrypt each packet, but the resulting cyphertext is usually much larger than the original plaintext. This could negatively affect system performance because the energy consumption of each node is directly proportional to the amount of data it transmits.
This study investigates the benefits and drawback of using homomorphic encryption in the aggregation process particularly in the context of scalable networks. It was found that conventional encryption outperforms the homomorphic encryption for smaller networks, but as the network size grows, homomorphic encryption starts outperforming conventional encryption. It was also found that the homomorphic encryption scheme does significantly reduce the performance of plaintext aggregation. This performance reduction will however be acceptable for most applications where security is a concern.
Draadlose sensornetwerke raak toenemend meer gewild vir heelwat verskillende toepassings, soos byvoorbeeld opgewingsmonitering en wetstoepassing. Data-aggregasie is n metode wat gebruik word om netwerkverkeer te verminder, maar kan nie gebruik word saam met konvensionele enkripsie-skemas nie, omdat dit nie veilig is nie en oorhoofse koste verhoog. Homomorfiese enkripsie is n enkripsie-skema wat dataverwerking toelaat op geënkripteerde in teenstelling met gewone-teks. Dit het die voordeel dat elke intermediêre nie nodig het om elke pakkie te dekripteer nie, maar die resulterende kodeteks is gewoonlik heelwat groter as die gewone-teks. Dit kan die stelselgedrag negatief beÏnvloed omdat die energieverbruik van elke node eweredig is aan die hoeveelheid data wat dit versend.
Hierdie studie ondersoek die voor- en nadele van homomorfiese enkripsie in die aggregasieproses, veral in die konteks van skaleerbare netwerke. Daar is gevind dat konvensionele enkripsie beter vaar as homomorfies enkripsie in kleiner netwerke. Die omgekeerde is waar vir groter netwerke. Dit is ook gevind dat homomorfiese enkripsie gewone-teks-aggregasie negatief beÏnvloed, maar dit word as aanvaarbaar beskou vir toepassings waar sekuriteit belangrik is.