Common Ground investigates the process in which a Community Vocational Facility is integrated within a community through an extroverted approach. This responds to the current educational typology which are formed from introverted spaces that help aggravate inequality within South Africa. The dissertation explores how an educational facility can be spatially organized to
encourage social exchange among learners, parents and the community and by doing so
contributing to a common and equal society within Moreleta Park and specifically Plastic View.
Sentrums vir onderig in Suid-Afrika is geskoei op 'n argitektuurmodel wat ruimtelik na binne keer en gevolglik uitsluitend is. Hierdie modelle ondersteun nie prosesse om 'n meer gelyke samelewing te skep nie. 'Common Ground' ondersoek die moontlikheid om 'n Gemeenskaps-beroepsentrum beter in 'n
gemeenskap te integreer deur 'n alternatiewe ruimtelike benadering toe te pas.
Die verhandeling ondersoek hoe 'n onderwysfasiliteit ruimtelik georganiseer kan word om interaksie
tussen leerders, ouers en die gemeenskap aan te moedig. Op hierdie wyse word argitektuur ingespan om by te dra tot 'n gelyke en geintegreerde gemeenskap in Moreleta Park en Plastic View.