Some former public spaces and
buildings of the historical city no longer
contribute to the urban fabric and no
longer support the city's energy. With
this, the historical importance of the
fabric is being lost, leaving a trail of
skeletons from the past while the city
scatters in search of its new identity.
The main focus of this dissertation is
to understand the various historic and
current identities that exist within the city
of Pretoria. Through this understanding
of identities, negotiations between the
old and new can begin to be explored
so as reconcile the identity of the
neglected and abandoned relics in the
urban fabric. To achieve this, the idea
of "remodeling" as a palimpsestic layer,
as put forward by Machado (1976: 46),
will be applied to the Capitol Theatre to
reflect its multiple layers of heritage and
identity. This reflection of both the existing
and the unbuilt are addressed in the
adaptation of the Capitol Theatre so that
it may become a relevant contributor the
urban fabric and to the identity of Pretoria
as the new capital city.
On an urban level the program is
aimed at informing the public with
regards to unconstitutional actions
that may negatively impact the public
sector and the public themselves.
This information is used to incite more
effective protest where the role of the
new layer of architecture is the interface
for the procurement and distribution
of information regarding actions that
directly affect the Constitution's value
to the public. In essence an urban
"megaphone".
Sekere voormalige publieke areas
en geboue dra nie meer tot die
historiese stad se wese, karakter en
energie by nie. In die proses verloor
die stad sy unieke historiese karakter,
en in sy soeke na 'n nuwe identiteit,
laat die stad 'n reeks murasies en
geraamtes van die verlede agter.
Die tesis ondersoek die huidige en
historiese identiteite van die stad.
Deur die wisselwerking tussen die
oue en die nuwe te verstaan, kan 'n
nuwe konsep gevorm word om die
verwaarloosde en vewerpte murasies
van die verlede met die huidige
teversoen. Om dit te bewerkstellig
word die konsep van hermodulering
as 'n palimsestiese laag, soos deur
Machado (1976: 46) voorgestel,
toegepas om die verskillende dimensies
van herkoms en identiteit van die
Hoof Teater te reflekteer. Die verwerking
van beide die bestaande en die
ongekonstrueerde spreek die karakter
van die Capitol Theatre aan, sodat
dit weereens tot die hart en wese van
Pretoria as die hoofstad, 'n bydrae
kan maak.
Op 'n stedelike vlak is die werk
daarop gemik om die publiek in te lig
ten opsigte van moontlik onkonstitusionele
aksies wat dalk negatiewe
impakte op die privaat sektor en op
die publiek self mag h?. Die inligting
word gebruik om meer effektiewe
protes aan te spoor, waar die rol van
die nuwe argitektoniese verwerking
gegrond is op die interaksies tussen
die insameling
en verwerking van inligting van aksies
wat moontlik die konstitusie se
waarde vir die publiek mag aantas. In
wese, die stad se luidspreker