South Africa is on fire. The dream of a rainbow nation has gone up in flames with the buildings being burned by those protesting an unjust system of governance. The people have begun to take back the power from those they elected to empower them, taking matters into their own hands.
Architecture cannot be autonomous in the face of a society in flux. Architecture in South Africa can be used as a tool to accommodate the lives of a people in search of an identity that is free of post scripts. Post-colonial, post-apartheid can no longer be South Africa's identifiers. And rainbow washing will not do. South Africa needs to live up to its claim of being a democracy. The role of the architect is not apolitical one, but not autonomous of politics either. If South Africa is a democracy, what might its cities look like?
This dissertation investigates the nature of democracy and its manifestation in space, making the claim that truly public space is the space in which democracy manifests? it is largely ungovernable, unpredictable and entirely in the hands of the people. The scheme therefore hopes to celebrate the value of public space by identifying a public space that does not fulfill its potential, and introducing a programme that utilizes the democracy of public space and contributes to it.
The scheme is placed in the premise of Pretoria as singular capital of South Africa (an issue that has been under debate since the formation of the union). This creates a need for the accommodation of programmes currently spread across the three capitals. One such a programme, the one in question, is that of parliament where democracy is tested by those in power. The site in question is one that has been a part of the political discourse in Pretoria for some time; The Union Buildings Estate, where protestors often gather to antagonize government.
The acknowledgement of the Union Buildings as the face of government sees the project, the parliament, brought to the foreground, located in the street where it is made public and accessible. It is an object made to be owned by the people and, should they feel the need, destroyed.
Afrika is aan die brand. Die droom van 'n re?nboognasie waai weg in die rook van geboue wat daagliks afgebrand word deur mense wat teen die waargenome onregverdige regeeringsproses protesteer. Suid Afrikaners het begin om die mag terug te neem van die mense wat hulle aangestel het om hulle te bemagtig.
Argitektuur kan nie self-regerend wees tydens die onvoorspelbaarhede van ons huidige samelewing nie. Suid Afrikaanse argitektuur kan gebruik word as die huisvesting van 'n bevolking opsoek na 'n identiteit, een sonder voorskrifte gedikteer deur die verlede. Postkolonialisme en post-apartheid kan nie verder die identiteit van Suid Afrika bepaal nie en die suiwering deur middel van 'n re?nboog sal ook nie deug nie. Suid Afrika moet nou bewys dat dit wel 'n demokrasie is. Die rol van argitektuur is apolities maar staan ook nie buite die politiek nie. Indien Suid Afrika wel 'n demokrasie is, hoe sal sy stede en dorpe lyk?
Hierdie skripsie ondersoek demokrasie en die uitbeelding daarvan in ruimtes, en stel voor dat die enigste werklike demokratiese ruimtes slegs publieke ruimtes is; aangesien werklike publieke ruimtes nie beheer of voorspel kan word nie en daarom slegs deur die samelewing beheer en bepaal word. Die projek skep waardering vir die publieke ruimtes deur goeie publieke ruimtes te identifiseer wat nie tot hul reg geskied nie en 'n ooreenkomstig program voor te stel wat die demokratiese neigings van publieke ruimte vuur en aanmoedig.
Die projek is gebaseer of die stelling dat Pretoria as enkele hoofstad van Suid Afrika verklaar moet word, 'n aangeleentheid wat al gedebateer word sedert die vorming van die Unie van Suid Afrika in 1910. So 'n verklaring skep die nut vir die inkorpereering van die oorblywende hoofstede se take, onder andere die parlement. Die parlement is waar demokrasie daagliks beproef word deur die regering. Die terrein wat gekies is vir die taak is ook al jare deel van politiek teenstreidighede, naamlik die Uniegeboue en gronde. Dit is tans waar protes gereeld plaas vind en word gesien as die gesig van die regering.
Die aanvaarding van die Uniegeboue as die regering se koppelvlak lei tot die besluit om die parlementsgebou tot voetsoolvlak te bring, waar dit bereikbaar en toeganklik is vir alle vlakke van die samelewing. Die gebou word die besitting van die samelewing en kan dus deur die publiek beskerm of uitgewis word; soos hulle besluit.