Hybrid : a new interface between the City of Pretoria and Berea park

Show simple item record

dc.contributor.advisor De Bruyn, Derick en
dc.contributor.postgraduate Scholtz, Jeandri en
dc.date.accessioned 2017-05-03T14:07:46Z
dc.date.available 2017-05-03T14:07:46Z
dc.date.created 2017-04-19 en
dc.date.issued 2016 en
dc.description Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016. en
dc.description.abstract The modern day mechanical integration and organisation of cities have disturbed the natural systems and sequences of the environment, as well as the social fabric and collective notions of society within cities (Mumford, 1938:17). Man's progressive "liberation" from the natural environment has desensitised him to nature (Crowe, 1995:233) creating an artifi cial realm where man is removed from nature. Pretoria's establishment was greatly infl uenced by its landscape - aptly called "the valley between the ridges and the rivers" (Dippenaar, 2013:6). Urban modernisation and infrastructure development have however progressively disregarded the river and the landscape within the city, consequently detaching the city from these natural elements, which resulted in the loss of their signifi cance. As one of the last remaining underdeveloped sites in the inner city of Pretoria, Berea Park represents a continuation of the landscape and the Apies River channel into the city. Situated at the southern gateway of the city, Berea Park was Pretoria's fi rst offi cial recreational, social and cultural venue, hosting numerous sport, outdoor and other events. Unfortunately Berea Park is currently in a derelict and idle state. Infrastructural developments have gradually disconnected the site from the surrounding city fabric and community. The isolated and forgotten park, has like the river, tragically lost its essential signifi cance. The divide between the city fabric, the Apies River channel and the Berea Park landscape presents the opportunity to explore architecture's role in re-integrating and connecting experiences of "nature" into the city to enhance the quality of urban life. This dissertation explores architecture and the hybrid typology of "building as a landscape", as a means to create a new topography and interface between the Berea Park landscape, river channel and the city. The concept of a hybrid architecture that merges the typologies of urban park, landscape, infrastructure, public amenity and building is explored with the intention to develop a new typology that can respond to the contextual challenges. The building becomes an extension of the park, and the park becomes an extension of the building. The new interface, proposed programme and activities are aimed at linking the city, its inhabitants, communities, the landscape and the river. en_ZA
dc.description.abstract Die hedendaagse meganiese integrasie en organisasie van stede het die natuurlike sisteme en ritmes van die omgewing, asook die sosiale strukture en kollektiewe opvattings van gemeenskappe in stede versteur (Mumford, 1038:17). Die mens se progressiewe "bevryding" van die natuurlike omgewing het gelei tot 'n skeiding tussen die mens en die natuur (Crowe, 2013:6), wat der volglik ? kunsmatige domein waarbinne die mensdom uit die natuurverwyder is, geskep het. Die totstandkoming van Pretoria was grootliks be?nvloed deur sy natuurlike landskap - met die gepaste benaming van " 'n vallei gele? tussen rante en riviere" (Dippenaar, 2013:6). Met stedelike modernisering en infrastruktuur ontwikkeling is daar stelselmatig minder ag geslaan op die rivier en die omliggende stadslandskap, wat daartoe gelei het dat die stad van die natuurlike omgewing afgesonder geraak het en uiteindelik het dit die verlies van die essensi?le betekenis en waarde van die natuurelemente veroorsaak. Berea Park, een van die laaste oorblywende onderontwikkelde terreine in die sentrale stadsgebied van Pretoria, is gele? aan die suidelike ingang van die stad en verteenwoordig 'n verlenging van die landskap en die Apiesrivierkanaal na die stad. Di? terrein was Pretoria se eerste amptelike ontspannings-, sosiale en kulturele byeenkomsplek, wat sport-, buitelugen ander byeenkomste aangebied het. Ongelukking is Bera Park tans 'n verlate, verwaarloosde en onbenutte area. Infrastruktuur ontwikkeling van di? gebied het geleidelik die terrein afgesonder van die omliggende stad en gemeenskap. Die ge?soleerde en vergete park het, soos die rivier, tragies geen betekenis of nut meer nie. Die skeiding tussen die stedelike bouomgewing, die Apiesrivierkanaal en die landskap van Berea Park bied die geleentheid om argitektuur se rol met betrekking tot die herintegrering en verbinding van die "natuur" met die stad te ondersoek derhalwe die gehalte van 'n stedelike lewenswyse te verhoog. Die skripsie ondersoek argitektuur en die hibriede tipologie van 'n gebou as 'n landskap, wat deur die fasilitering van 'n nuwe topografi e 'n interaktiewe verbinding tussen die landskap van Berea Park, die rivierkanaal en die stad tot stand kan bring. Hibriede-argitektuur is 'n konsep wat die samesmelting van die tipologie? van stedelike park, landskap, infrastruktuur, openbare fasiliteit en gebou ondersoek met die doel om 'n nuwe tipologie te ontwikkel wat kontekstuele uitdagings kan aanspreek. Die gebou word 'n uitbreiding van die park en die park word 'n uitbreiding van die gebou. Die doelwit van die gebou as nuwe interaktiewe verbinding en die voorgestelde program en aktiwiteite, is om die stad se inwoners, gemeenskappe, die landskap en die rivier te herverbind. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en
dc.description.degree MArch (Prof) en
dc.description.department Architecture en
dc.identifier.citation Scholtz, J 2016, Hybrid : a new interface between the City of Pretoria and Berea park, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60203> en
dc.identifier.other A2017 en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/60203
dc.language.iso en en
dc.publisher University of Pretoria en
dc.rights © 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject UCTD en
dc.subject Hybrid architecture en
dc.subject Social infrastructure en
dc.subject Biophilic design en
dc.subject Urban nature en
dc.title Hybrid : a new interface between the City of Pretoria and Berea park en_ZA
dc.type Mini Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record