This dissertation addresses the intensifying global issue
of food insecurity within our country and the contributing
factors thereof.
It investigates the role architecture can play as a systemic
tool (in the form of a gastronomic quarter) to facilitate
the re[grow]th of a highly contested site. By identifying
and drawing from global and local issues, new solutions,
developed through the integration of socio-economic
systems, act as points of acupuncture. These points aim
to improve contextual conditions through food network
empowerment.
Through a newly informed architectural approach various
people within society are enabled through local means of
support. It is food and the accessibility thereof that forms
the basis of the socially inclined space. Local support
is essential for community growth and empowerment,
which in turn, positively impacts the overall urban fabric
through the provision of a more inclusive environment.
Die verhandeling is gerig op die toenemende globale
kwessie van ons land se voedselonsekerheid en die
faktore wat daartoe bydra.
Dit ondersoek die rol wat argitektuur kan speel as 'n
sistemiese instrument (in die vorm van 'n gastronomiese
kwartaal) vir die her[groei] van 'n hoogs omstrede
kwessie. Deur die identifisering van globale en plaaslike
omstandighede word voedselsekerheid bemagtiging
ontwikkel deur die integrasie van sosio-ekonomiese
stelsels wat optree as punte van akupunktuur om
kontekstuele omstandighede te verbeter.
Deur 'n nuut gevormde argitektoniese benadering
waardeur kos en die toeganklikheid daarvan die basis
vorm van sosiale inklusiwiteit, word verskeie mense in die
samelewing bemagtig deur van plaaslike ondersteuning
gebruik te maak. Plaaslike ondersteuning is van kardinale
belang vir die groei en bemagtiging van 'n gemeenskap,
wat 'n positiewe impak op die algehele stedelike
moraliteit of weefsel het deur die voorsiening van 'n meer
inklusiewe omgewing vir die bemagtiging van daardie
V. gemeenskap.